Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê - Jay du…

Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê

View chords used in this chart
Intro:
C C
 
[Verso 1]
C Am
Vir ewig, is lank ek weet dit,
F G Am
Maar langsaan jou gaan tyd so gou verby,
C
En ek soek nie iemand net soos jy,
Am
Ek soek vir jou want jy is jy,
F G C
Nie later, nou, nie later, nou.
 
[Refrão]
C
Want die hart wil hê wat die hart wil hê,
F
En dit maak nie saak wat jy doen of sê,
Dm G
Wat my hart wil hê is vir jou, om aan die lewe te hou,
C Dm G
Jy is bedoel net vir my want jy is jy.
C
Die hart wil hê wat die hart wil hê,
F
Sal my lewe nou vir jou neer kan lê,
Dm G
Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde ook sal bely,
C C
Want jy is jy.
 
[Verso 2]
C Am
Vir altyd, is dalk te kort vir my,
F G Am
Gesê ons sal nooit ophou drome bou,
C
En belowe my dit oor en oor,
Am
Dat ons mekaar nooit sal verloor,
F G C
Nie later, nou, nie later, nou.
 
[Refrão]
C
Want die hart wil hê wat die hart wil hê,
F
En dit maak nie saak wat jy doen of sê,
Dm G
Wat my hart wil hê is vir jou, om aan die lewe te hou,
C Dm G
Jy is bedoel net vir my want jy is jy.
C
Die hart wil hê wat die hart wil hê,
F
Sal my lewe nou vir jou neer kan lê,
Dm G
Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde ook sal bely,
C C
Want jy is jy.
 
[Ponte]
C Am
Die beste dinge voel net beter saam met jou,
F G Am
En ek soek jou nie 'n bietjie later, ek soek jou nou,
C Am
Die beste dinge voel net beter saam met jou,
F G C C
En ek soek jou nie 'n bietjie later, ek soek jou nou.
 
[Refrão]
C
Want die hart wil hê wat die hart wil hê,
F
En dit maak nie saak wat jy doen of sê,
Dm G
Wat my hart wil hê is vir jou, om aan die lewe te hou,
C Dm G
Jy is bedoel net vir my want jy is jy.
C
Die hart wil hê wat die hart wil hê,
F
Sal my lewe nou vir jou neer kan lê,
Dm G
Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde ook sal bely,
C C
Want jy is jy.
 
Outro:
C
Want die hart wil hê wat die hart wil hê,
F
Maak nie saak wat jy daaroor doen of sê,
Dm G
Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde ook sal bely,
C
Want jy is jy.

How to play Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

Advertisement
Advertisement