Die Geliefdes Hang Aan Die Bos
View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: CCapotraste: Sem capotraste
Die geliefdes hang aan die bos - Lucas Maree
Fct
Geniet Hom Maters
[Vers 1]
C
Van toeka tot die perde horings kry
G C F C
van die troon tot waar die volk die koring sny
F C Am
hang geliefdes aan die bos, hang geliefdes aan die bos
C G C G C
hang geliefdes saam aan die bitterbessiebos
[Vers 2]
C
Haar Pa het hard probeer om hom te keer
G C F C
ja haar Pa het hard probeer om hom te keer
F C Am
soos turksvye weet ons mos is die liefde ook 'n bos
C G C G C
jy doen dit met 'n handskoen of jy laat dit liewer los
[Vers 3]
C
En nou is daar 'n broodjie in die oond
G C F C
en nou is daar 'n broodjie in die oond
F C Am
die dorp se tonge raak gou los en dit versprei soos kakiebos
C G C G C
haar rokkies word al groter en klein pieter het gedros
[Vers 4]
C
Haar Pa het toe sy haelgeweer gelaai
G C F C
ja haar Pa het toe sy haelgeweer gelaai
F C Am
want wraak is soos 'n bos die wrede wag-'n-bietjie-bos
C G C G G
kom of gaan is eenders want hy laat jou nimmer los nie
[Vers 5]
C
Die koereante het 'n saak daarvan gemaak
G C F C
ja die koereante het 'n saak daarvan gemaak
F C Am
daar hang 'n man daar in die bos, in die dorp se bloekom bos
C G
en die vraag wat nou gevra word is...wie het hom daar gelos?
[Outro]
C
Van toeka tot die perde horings kry
G C F C
van die troon tot waar die volk die koring sny
F
hang geliefdes aan die bos
C Am
hang geliefdes aan die bos
C G C F C
hang geliefdes saam aan die bitterbessiebos...
How to play Die Geliefdes Hang Aan Die Bos
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.