Die Eerste Seerkry - Amanda Strydom

Die Eerste Seerkry

View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: F#Capotraste: Sem capotraste
[Intro]
F# Bsus2/F#
F# B D#m C# B
 
[Verse 1]
F# B F# C#/F#
Die meisie met die puisie sit verwese in die hoek
B F#/C# B C#
Sy skryf gewonde woorde in haar Croxley klaswerkboek
Bb/D D#m C# F#
0 die droefheid sê sy saggies, die droefheid het my beet
B F# F#sus2/C# C# F# Bsus2/F# F# B
Nou wals ek met die weemoed, want jy het my vergeet
 
F# B F# C#/F#
Vergete is die maanligaand, die pawiljoen, die eerste soen
B F#/C# B C#
Die reuk van varsgesnyde gras toe ek en jy nog ons twee was
Bb/D D#m C# F#
0 die droefheid sê sy saggies, die droefheid het my beet
B F# F#sus2/C# C# F#
Nou wals ek met die weemoed, want jy... het my vergeet
 
[Chorus]
F# C#/F D#m Bb/D
Niks kan die eerste seerkry keer nie
D#m F#/C# D#m/B Bb
Geen muur, geen skanse of verweer nie
B F#/C# Bb/D D#m
Ons almal moet die paadjie loop
B F#/C# C# F#
Die hart word eers met vuur gedoop
B F#/C# F#sus2/C# C# F# Bsus2/F# F# B
Die hart word eers in vuur.... gedoop
 
[Verse 2]
F# B F# C#/F#
En meisietjies sal grootword en seuntjies sal ook leer
B F#/C# B C#
Die dag sal kom dat hul alleen die lewe moet trotseer
Bb/D D#m C# F#
Gee hul lampe vir hul voete en 'n kompas vir die pad
B F# F#sus2/C# C# F#
Maar berus dat hui in eik geval hul eie... koers sal vat
 
[Chorus]
F# C#/F D#m Bb/D
Niks kan die eerste seerkry keer nie
D#m F#/C# D#m/B Bb
Geen muur, geen skanse of verweer nie
B F#/C# Bb/D D#m
Ons almal moet die paadjie loop
B F#/C# C# F#
Die hart word eers met vuur gedoop
B F#/C# F#sus2/C# C# N.C.
Die hart word eers in vuur.... gedoop
 
[Instrumental]
D G D A Bm Bm/A
F# B F# Bm D#m Bb
 
[Bridge]
D#m Abm F# Abm
En as my bene stram word en ek stadiger moet loop
B7 F# Abm C#
En die are op my hande soos verliefde wurms knoop
Bb/D D#m C# F#
As alles wat eens helder was, verbleek na grys en grou
B F# F#sus2/C# C# F#
Laat my tog, soos kindertyd, my verwondering behou
 
[Chorus]
F# C#/F D#m Bb/D
Niks kan die eerste seerkry keer nie
D#m F#/C# D#m/B Bb
Geen muur, geen skanse of verweer nie
B F#/C# Bb/D D#m
Ons almal moet die paadjie loop
B F#/C# C# F#
Die hart word eers met vuur gedoop
B F#/C# F#sus2/C# C# F#
Die hart word eers in vuur.... gedoop

How to play Die Eerste Seerkry

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Amanda Strydom

Advertisement
Advertisement