Dawid Ryk
View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: FCapotraste: Sem capotraste
[Verse 1]
F C Dm Bb
My naam is Dawid Ryk, meneer
C
En ek is 'n arm man
F C Dm Bb
En ek, ek is sonder werk, meneer
C
Ekke doen net-e wat ek kan
Dm Am Bb
Dis my vrou en... dis my kind, meneer
C
wat daar in haar arms lê
F C Dm
Kan meneer ons help, asseblief meneer?
Bb C F
want die lang pad lê nog ver
[Verse 2]
F C Dm
Meneer, ek ken die see, meneer
Bb C
Ja, die visvang, ja die visvang was my werk
F C Dm
En ekke mis die blou, en ek onthou
Bb C
Ek was sterk, meneer ek was sterk
Dm Am
Maar die lewe is so swaar, meneer
Bb C F
Daar's 'n riempie om my keel
C Dm
Baie van ons het niks, meneer
Bb C F
en min van ons te veel
[Verse 3]
F C Dm
Die dokter se ek is siek, meneer
Bb C
Ja, die see, die see breek in my bors
F C Dm
Nou, Namaqualand is net stof en sand
Bb C
En ons, ons is baie dors
Dm Am
O die lewe is so swaar, meneer
Bb C F
En my longe is so swak
C Dm
Ja, dit druk my vas, meneer
Bb C F
Nes die klippe op 'n dak
[Verse 4]
F C Dm Bb
Ja, dit was lekker op die see, meneer
C
Maar die siekte het gepla
F C Dm
Nou soek ek water in 'n droe land
Bb C Dm
Ja dis al, o dis al wat ek nog vra
Am
Sal meneer my onthou, asseblief meneer
Bb C F
Vat 'n foto van my vrou
C Dm
Want al wat ek het is die hande, meneer
Bb C F
Om die dood van ons weg te hou
Bb C F
Ja, om die dood van ons weg te hou
How to play Dawid Ryk
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.