Cifra de Daar Staan N Kruis - Retief Burger
Veja os acordes de Daar Staan N Kruis, de Retief Burger, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Retief Burger →
Primeiro acorde: D 9 acordes identificados
Intro: D – D G D
verse 1
Daar staan ‘n kruis, vol liefde rooi.
Waar Jesus self, die sondaar nooi,
om al die seer en self probeer,
te kom verruil vir soveel meer.
[Refrão]1
Ek is vry, waarlik vry, deur U bloed gestort vir my,
genade vloei, waar God moes bloei,
daar hang die kruis, die liefdes kruis.
verse 2
Daar staan ‘n graf, wat leeg getuig,
U triompfeer en vrees moet swyg,
dit skree die dood, het doodgegaan,
die lewensvors het opgestaan.
[Refrão]
Ek is vry, waarlik vry, want U leef, U leef in my,
dit is volbring, U het oorwin,
daar staan ‘n graf, ‘n leë graf.
verse 3
Daar staan ‘n troon, met lof omring,
waar skares kniel en altyd sing,
kom kyk die Lam wat ewig heers,
B/D# E B E
U sal ek dien, U sal ek vrees.
[Refrão]
Ek is vry, waarlik vry, een met U in heerskappy,
die hemel buig, die nasies juig,
daar staan ‘n Troon, die Hemeltroon.
verse 4
Daar staan ‘n bruid, in heerlikheid,
van elke volk en taal en tyd,
in glorie glans, berei vir Hom,
B/D# E B E
beminde van die bruidegom.
[Refrão]
Ek is vry, waarlik vry, U kom weer, U kom vir my,
op daardie dag sal ek bly wag,
en leef as bruid, U liefdes bruid. (x2)
Outro
en leef as bruid, U liefdes bruid.