Bring Dit
View chords used in this chart
BPM: 133
Note: Doe musiek begin: 0:17
Intro
Dm Bb
Ooh ooh ooh ooh ooh,
F
Oh oh ooh ooh,
C
Ooh ooh ooh.
[Verso 1]
Dm
Ons het lank gewag,
Bb F
Deur die swoeg en sweet,
C Dm
Het ons geweet wat voor ons lê, (lê),
Bb F C
'n Aand waar ons mekaar weer gaan hê,
Dm
Die wag is verby, (verby),
Bb F C
Ons is weer saam reg om te gaan,
Dm
Probleme pla ons min, (min),
Bb C C
So laat die kuier nou begin.
[Refrão]
F Bb
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf,
F C
En druk my styf hier om die draai,
Dm
En laat my voete omswaai,
Bb F
Ons bene beweeg, die glase is leeg,
C
Ons dans dat dit wit sit,
Dm
Ons almal bring dit.
Interlude
Dm Bb
Ooh ooh ooh ooh ooh,
F
Oh oh ooh ooh,
C
Ooh ooh ooh.
[Verso 2]
Dm
Ek is nooit verveeld,
Bb F C
As jy by my is sal ek nooit uitmis,
Dm
Jy kan maar langer bly, (bly),
Bb F C
Want ek kan nie genoeg van jou kry,
Dm
Niemand anders kan, (kan),
Bb F C
My soos jy laat voel jou energie wat spol,
Dm
Slaan my asem weg, (weg),
Bb C
Sal jy my weer kom bedrf.
[Refrão]
F Bb
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf,
F C
En druk my styf hier om die draai,
Dm
En laat my voete omswaai,
Bb F
Ons bene beweeg, die glase is leeg,
C
Ons dans dat dit wit sit,
Dm
Ons almal bring dit.
Interlude
Dm Bb
Ooh ooh ooh ooh ooh,
F
Oh oh ooh ooh,
C
Ooh ooh ooh.
Dm
Ons almal bring dit.
Dm Bb
Ooh ooh ooh ooh ooh,
F
Oh oh ooh ooh,
C
Ooh ooh ooh.
[Ponte]
Bb C
Bring die musiek,
Dm
Bring die beat,
F C C
Gee my alles wat jy nog in jou het.
[Refrão]
N.C.
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf,
N.C.
En druk my styf hier om die draai,
N.C.
En laat my voete omswaai,
N.C.
Ons bene beweeg, die glase is leeg,
N.C.
Ons dans dat dit wit sit,
F
Ons almal gooi,
Bb
Gooi hierdie lyf,
F C
En druk my styf hier om die draai,
Dm
En laat my voete omswaai,
Bb F
Ons bene beweeg, die glase is leeg,
C
Ons dans dat dit wit sit,
Dm
Ons almal bring dit.
Outro
Dm Bb
Ooh ooh ooh ooh ooh,
F
Oh oh ooh ooh,
C
Ooh ooh ooh.
Dm
Ons almal bring dit,
Dm Bb
Ooh ooh ooh ooh ooh,
F
Oh oh ooh ooh,
C
Ooh ooh ooh.
Dm
Ons almal bring dit.
How to play Bring Dit
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is Dm. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.