View chords used in this chart
Intro
G G
G G
 
[Verso 1]
G G D G G
Jy kon die ligte van Jo'burg van uit die hemel sien,
G G G D D
Ek het maklik twee pond elke aand verdien,
G C D G G
Ons het cocktails gedrink in die New York Café,
C G D G G
En Sondae met die trollie na Zoo Lake gery.
 
[Verso 2]
G C D G G
Buite Ansties het die Bentleys in lang toue gestaan,
C G Gadd11 G D D
Die rykes se parties het heel nag aangegaan,
G C D G G
Hoogste geboue suid van die ewenaar,
C G D G G
Sodom en Gomorra van die Ou Transvaal.
 
[Refrão]
D C G
Blink ster van die Witwatersrand,
C G C D
Jou ligte het verblindend in die donker gebrand,
G C D G
Goud onder grond en skyscrapers daarbo,
C G D G G
Die stad was so vrolik jy kon amper nie glo.
 
[Verso 3]
G G D G G
Die strate is donker en my oë is flou,
C G G Gadd11 G D D
Maar ek sweer ek sien jingos in swart tu-----xedos,
G C D G G
Hulle staan op 'n balkon en rook fake sigaars,
C G D G
Dis die Lords en die Ladies wat in die Empire baljaar.
 
Interlude
A
D D G D
D Bm G A
D G A D
D A D C
Aai jaai,
 
[Verso 4]
G C D Em
Die klank van 'n orkes met viool en kitaar,
C G C D D
En die pure genot wat uit elk gesig straal,
G C D G
Die spierwit maskering wat die mooi meisies dra,
C G D G G G G
Daai goed op die borde, is dit dalk kaviaar?
 
[Verso 5]
G C D Em
Ek wil bitter graag ingaan maar ek is net 'n straat hoer,
C G Gadd11 G D D
En hulle's Jingo my base en skatryk ou Jode,
G C D G
Buitendien moet ek herken hulle's almal net spoke,
C G D G G G G
Ek sal mos weet want ek is een ook.
 
[Verso 6]
G D G G
Nou slaap die homeless in geboue se deure,
G G Gadd11 G D D
Hulle weef en brand rommel in olie---drom vure,
G C D G G
Dalk is die vlamme ook vir God sigbaar,
C G D G G
Nagtelike juwele van die nuwe Transvaal.
 
[Refrão]
D C G
Blink ster van die Witwatersrand,
C G C D
Jou ligte het verblindend in die donker gebrand,
G C D G
Goud onder grond en skyscrapers daarbo,
C G D G G G G
Die stad was so vrolik jy kon amper nie glo.
 
Outro
G G
G G
G
(Fade Out)

How to play Blink Ster

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is G. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Radio Kalahari Orkes

Advertisement