Bitterblou
View chords used in this chart
Intro: D D
[Verso 1]
D D
Daai bitter-blou-bloeisels wat uit jou oë groei,
D D
Daai oseaan-trane wat ek deur sal roei,
Bm
Vir jou,
G
Ek doen dit als vir jou.
[Verso 2]
D D
Daai laventel-mengsel-woorde wat uit jou mond wals,
G Bm A
Roes in my akkoorde op my vingernaels vir jou,
D
Ek skryf dit als vir jou.
[Pré-Refrão]
G
Maar sal jy vir my wag,
D A A
Tot die oseane weer op droog,
G
Ja, sal jy vir my wag
D/F# A A
Met n skatkis by n reënboog.
[Refrão]
D D
En as die donderweer deur die hemel skeer,
A A
En die vader se trane daal op ons neer,
G G
En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer,
D
Wag ek vir jou,
A
Tussen hier en nou en jou bitter blou.
D D
En as die donderweer deur die hemel skeer,
A A
En die vader se trane daal op ons neer,
G G
En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer,
D
Wag ek vir jou,
A
Tussen hier en nou en jou bitter blou.
[Verso 3]
D D
As jou klam-palm-padkaart oor my borskas ruis,
D D
Jy se daar waar ons bly noem ons huis,
Bm A
Vir my,
G
Jy sê dit als vir my.
[Verso 4]
D D
Daai rooibos-trane wat op jou wange roes,
G
Jy sê moenie gaan nie,
G
Maar jy weet ek moes,
Bm A
Vir jou,
D
Ek doen dit als vir jou.
[Pré-Refrão]
G
Maar sal jy by my bly,
D A A
Tot die sterre van die maan af skei,
G
Ja, sal jy my kan kry,
D/F# A A
Daar waar die son in die see verdwyn.
[Refrão]
D D
En as die donderweer deur die hemel skeer,
A A
En die vader se trane daal op ons neer,
G G
En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer,
D
Wag ek vir jou,
A
Tussen hier en nou en jou bitter blou.
D D
En as die donderweer deur die hemel skeer,
A A
En die vader se trane daal op ons neer,
G G
En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer,
D
Wag ek vir jou,
A
Tussen hier en nou en jou bitter blou.
[Ponte]
G D
Tussen hier en nou,
A A
Roep ek na jou,
G D
Tussen hier en nou,
A A
Wag ek vir jou.
[Refrão]
D D
En as die donderweer deur die hemel skeer,
A A
En die vader se trane daal op ons neer,
G G
En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer,
D
Wag ek vir jou,
A
Tussen hier en nou en jou bitter blou.
Outro:
D D
En as die donderweer deur die hemel skeer,
A A
En die vader se trane daal op ons neer,
G G
En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer,
D
Wag ek vir jou,
A N.C.
Tussen hier en nou en jou bitter blou.
How to play Bitterblou
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is D. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.