View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
[Intro]
 
D D G - D D
 
D
So kom tel my op en gooi my vir die honde,
 
Ek voel so lui ek tel elke sekonde,
 
G D
Oe jy sit my op jy sit my neer bewys op jou arm en vluister by die deur,
A G D
Want almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer.
 
D D G D A G D
 
D
So jy tel my op en los my vir die wolwe,
 
Ek voel so vuil ek tel al die sondes,
 
G D
Oe jy sit my op jy sit my neer die venster vir die ander my nou net als gebeur,
A G D
Almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer.
 
G D A
Yeah-eah yeah
Bm G D
Yeah-eah yeah
 
D
So tel my op en gooi my vir die honde,
 
Ek voel so lui ek tel elke sekonde,
Em G D
Oe jy sit my op jy sit my neer die venster vir die ander man nou by die deur.
 
D
So tel my op en los my vir die wolwe,
 
Ek voel so vuil ek tel al die sondes,
 
G D
Oe jy vat my op jy vat my meer venster vir die ander my nou net als gebeur,
A G D
Almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer,
A G D
Almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer,
 
G D
Yeah-eah yeah
G D
Yeah-eah yeah
A G D
Want almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer.
A G D
Want Almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer.

How to play Berge

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Ryno Velvet

Advertisement
Advertisement