Ver acordes usados nesta cifra
BPM: 108
 
Intro
G C C
F C
G F C
 
[Verso 1]
C C
Ek's bang vir my kop wat die werklikheid laat kraak
C C
Ek's bang vir gedagtes wat my hemel hel kan maak
F F
Ek's bang vir die egte, bang vir die skyn
C C
Bang ek hou begrafnis en die opkoms is klein,
G F C C
Ek maak of ek OK is maar eintlik is ek bang.
 
[Verso 2]
C C
Elke dag hoor ek dit op die radio,
C C
Die aarde word te warm en die ys word lou,
F F
Dan word my oë so groot soos pierings in my kop,
C C
Ek lê net op my bedjie en my een been skop,
G F C C
Ek maak of ek OK is maar eintlik is ek bang.
 
Instrumental
C C F F
Wopa
C C G F C C
[Verso 3]
C C
Ek loop nou in die straat af, almal kyk vir my,
C C
Ek dink ek moes maar liewer in my bedjie bly,
F F
Oral is daar mense wat my wil beroof,
C C
Ek kla by die regering, hulle's horende doof,
G F C C
Ek maak of ek OK is maar eintlik is ek bang.
 
Outro
Bm C
Dis amper soos 'n siekte, dié konstante vrees,
Bm C
Hoe kan ek myself van hierdie kwaal genees?
Em F
Ek voel hoe word die strop al nouer om my nek,
Bm C C
Ek sal moet emigreer, anders word ek gek,
G F
Ek maak of ek OK is maar eintlik is ek
G F
Maak of ek OK is maar eintlik is ek,
G F C
Maak of ek OK is maar eintlik is ek bang,
C C
Shoebaloeba-ba-bang bang bang.

Como tocar Bang

Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.

Qual é o acorde inicial?

O primeiro acorde identificado é G. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.

Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?

Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.

Próximas cifras de Emile Minnie

Publicidade
Publicidade