Asseblief - Elandré

Asseblief

View chords used in this chart
[Verso 1]
D
Ongebreek en nog heeltemal wild
G
Hemel weet ja, ek het geen geduld
Bm
Ek is onnodig en soms oorbodig
G
Maar ek weet hierdie een was my skuld
 
[Pré-Refrão]
A
Maar daars net iets in my wat my laat
G
aan hou Aan hou, aan jou
A
En ek het gesê dat ek sou
G
op hou Op hou op hou
 
[Refrão]
D
Maar Asseblief
G
Oh ek belowe dies die laaste brief
Bm
So sê my jyt my nog so bietjie lief
D
Want ek wonder al vir dae
D
Maar Asseblief
G
Oh ek belowe dies die laaste brief
Bm
So sê my jyt my nog so bietjie lief
D
Want ek wonder al vir dae
D G
Ek wil jou op tel, ek wil jou vang
D G
Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang
Bm
Ek wil jou nader bring
G
Wil in jou oor kom sing
D G
Ek het jou lief, ek het jou lief
D
Asseblief
 
[Verso 2]
D
Te veel gevra vir n laaste probeer
G
Ek sal nooit erken ons twee is deur nie
Bm
Nooit weer dieselfde
Jys dan my helfde
G
Ons was so perfek, geïngenieur
 
[Pré-Refrão]
A
Maar daars net iets in my wat my laat
G
aan hou Aan hou, aan jou
A
En ek het gesê dat ek sou
G
op hou Op hou op hou
 
[Refrão]
D
Maar Asseblief
G
Oh ek belowe dies die laaste brief
Bm
So sê my jyt my nog so bietjie lief
D
Want ek wonder al vir dae
 
D
Maar Asseblief
G
Oh ek belowe dies die laaste brief
Bm
So sê my jyt my nog so bietjie lief
D
Want ek wonder al vir dae
 
D G
Ek wil jou op tel, ek wil jou vang
D G
Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang
Bm
Ek wil jou nader bring
G
Wil in jou oor kom sing
D G
Ek het jou lief, ek het jou lief
D
Asseblief

How to play Asseblief

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is D. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Elandré

Advertisement
Advertisement