As Ek Eendag Ophou Droom
View chords used in this chart
Capo 2
Intro: D - G - D - G (x2)
D F#m
As ek eendag ophou droom
Bm
En ek wil nie langer wag nie
G D
Moet jy my vir oulaas saam vat
A
Na die kamers van jou hart
D F#m
Want 'n lewe sonder rede
Bm
Is 'n lewe sonder vrede
G D
En by jou sal ek rus vind
A D
As my gees alleen wil gaan
Bm
Van net een ding is ek seker
Em
Almal drink uit daardie beker
A
Want uit stof is ek hier
D
En in stof sal ek vergaan
Bm
Daar is nie tyd vir mors nie
Em
Ek is nog glad nie dors nie
A
Nou volg ek daardie lig
D A
Wat my toekoms sal bepaal
D F#m
As ek eendag ophou droom
Bm
En ek wil nie langer wag nie
G D
Moet jy my vir oulaas saam vat
A
Na die bosveld van my land
D F#m
Waar die bospatrysie roep
Bm
Na die water lank verlore
G D
Waar die koedoebul met trots
A D
Op die horison gaan staan
Bm
Net die veld en die vrede
Em
Gee my rus in die verlede
A
En die rol van 'n kampvuur
D
Is die asem van my siel
Bm
As ek ook eendag stil word
Em
Wil ek na die bosveld luister
A
Waar die jakkels se tjank
D A
Soos musiek klink in my oor
D F#m
As ek eendag ophou droom
Bm
En ek wil nie langer wag nie
G D
Moet jy my vir oulaas saam vat
A
Na die strande van my land
D F#m
Op 'n rots wil ek gaan sit
Bm
En na botsende branders luister
G D
Vir die seemeeu wil ek kyk
A
Wat in windstrome baljaar
Instrumental
D - A - Bm - D - G - D - A
D - A - Bm - D - G - D - A - D
Bm
As die water se blou
Em
Wat my weer laat dink aan jou
A
In die drome van ons huisie
D
Op 'n rots by Haroldsbaai
Bm
As ek ook eendag stil word
Em
Gaan strooi my waar ek deel word
A
Van die winde en die branders
D A
Wat vir ewig sal bestaan
D F#m
As ek eendag ophou droom
Bm
En ek wil nie langer wag nie
G D
Moet jy my vir oulaas saam vat
A
Na die kamers van jou hart
D F#m
Want 'n lewe sonder rede
Bm
Is 'n lewe sonder vrede
G D
En by jou sal ek rus vind
A D
As my gees alleen wil gaan
Key Change
E Abm
As ek eendag ophou droom
C#m
En ek wil nie langer wag nie
A E
Moet jy my vir oulaas saam vat
B
Na die kamers van jou hart
E Abm
Want 'n lewe sonder rede
C#m
Is 'n lewe sonder vrede
A E
En by jou sal ek rus vind
B E
As my gees alleen wil gaan
A E
En by jou sal ek rus vind
B E
As my gees alleen wil gaan
A E
En by jou sal ek rus vind
B E
As my gees alleen wil gaan
B E
As my gees alleen wil gaan
How to play As Ek Eendag Ophou Droom
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is D. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.