Aan Die Einde Van Die Reenboog
Ver acordes usados nesta cifra
Tempo 81 Time 4/4
Intro
C F F#dim C Dm7 G
[Verso 1]
C
Waar's die son van jou lag
G
Waar's die blink van jou oe
Am F C G
Waar's die jy waarin ek kan glo
C C7
Waar's die pols van jou hart
F F#dim Gsus4
En die gee van jou hand
G C Gsus2 G C
Waar het ek jou verloor
[Refrão]
C
Aan die einde van die reenboog
Em Dm
Ryg ek kleure geel en blou
Dm
Vol geheime le sy goud pad
G7 C G7 C
Met vrae oor my oor jou
[Refrão]
C F C
Aan die einde van die reenboog
Em Dm
Ryg ek kleure geel en blou
Dm
Vol geheime le sy goud pad
G7 C C7
Met vrae oor my oor jou
{Instrumental}
F F#dim C Dm7 G
[Verso 2]
C
Waar's die vors van jou stang
G
Waar's die knik van jou ja
Am F C G
Waar's die droom wat vergete raak
C C7
Hoe verstaan mens alleen
F F#dim
Al die seer die vervreem
C G7 C Gsus4 C
Waar het ek jou verloor
[Refrão]
C
Aan die einde van die reenboog
Em Dm
Ryg ek kleure geel en blou
Dm
Vol geheime le sy goud pad
G7 C G7 C
Met vrae oor my oor jou
[Refrão]
C
Aan die einde van die reenboog
Em Dm
Ryg ek kleure geel en blou
Dm7 Dm
Vol geheime le sy goud pad
G7 C
Met vrae oor my oor jou
Outro
F Dm F C
Como tocar Aan Die Einde Van Die Reenboog
Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.
Qual é o acorde inicial?
O primeiro acorde identificado é C. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.
Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?
Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.