1001 Soene
View chords used in this chart
BPM: 120
Intro
A D
A D
Ooh . . .
[Verso 1]
A
Met elke draai van die wiel,
D
Verloor ek 'n stukkie van my siel,
A
Verder en verder weg van jou,
D
En my hart klop flou.
[Verso 2]
A
My hart het ek by jou agter gelaat,
D
Baby jy is my sielemaat,
F#m E
En die lyne op jou lyf dis waar ek wil wees styf,
D E
In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê.
[Refrão]
A
1001 soene vir jou,
F#m
1002 kan ek onthou,
D
1003 vir elke uur,
Esus4 E
1004 en nou s ons hier,
A
1005 op jou lyf,
F#m
1006 vir al die res,
D
1007 vir elke rede,
Esus4 E Esus4
1008 vir elke nag.
[Verso 3]
A
Die pad raak langer na elke uur,
D
Die prys vir ons liefde was te duur,
A
Verder en verder weg van jou,
D
En my hart klop flou.
[Verso 4]
A
Die lyne op die pad het my laat besef,
D
Soos 'n pyl in my hart het die my getref,
F#m E
Jy is alles vir my, dis waar ek wil bly,
D E
In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê.
[Refrão]
A
1001 soene vir jou,
F#m
1002 kan ek onthou,
D
1003 vir elke uur,
Esus4 E
1004 en nou s ons hier,
A
1005 op jou lyf,
F#m
1006 vir al die res,
D
1007 vir elke rede,
Esus4 E
1008 vir elke nag.
[Ponte]
D E
En die lyne op jou lyf dis waar ek wil wees styf,
F#m A
In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê,
D Esus4 E
Jy is alles vir my, dis waar ek wil bly,
F#m A
In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê.
[Refrão]
F Bb
1001 soene vir jou,
Gm
1002 kan ek onthou,
Eb
1003 vir elke uur,
Fsus4 F
1004 en nou s ons hier,
Bb
1005 op jou lyf,
Gm
1006 vir al die res,
Eb
1007 vir elke rede,
Fsus4 F
1008 vir elke nag.
Outro
Bb Eb
Bb
How to play 1001 Soene
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is A. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.