Chords used in this song
C C7Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer F C GDie Allerhoogste wat in liefde oor sy Koninkryk regeer C E AmHy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer Dm G C GHy is Koning, Hy regeer! C F C GLoof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, prys Hom! Halleluja!G E Am Dm G C GLoof Hom, prys Hom! Halleluja! Hy is Koning, Hy regeer! C C7Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan F C GHy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan C E AmHy’s ons skuiling, Hy’s ons wapen, Hy het die vyand reeds verslaan Dm G CHy is die Rots wat ewig staan D D7Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo G D ABlaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë D F#m BmKom leef in die oorwinning van sy Woord waarin ons glo Em A D AWant Sy Woord sal ewig staan D G D ALoof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, prys Hom! Halleluja!D F#m Bm Em A DLoof Hom, prys Hom! Halleluja! Hy is Koning, Hy regeer! Em A Bm Em A D Dsus DHy is Koning, Hy regeer! , Hy is Koning, Hy regeer!
Chords and lyrics follow the version registered in the CifraNET catalogue. Use the transpose and capo controls to adapt the key to your voice.