Skip to content
CifraNETUS Chords • Lyrics • Tutorials • Music News
Guitar chords

Groen Trui Chords

by Jan Blohm

Key — 3 chords 0

Chords used in this song

EmEn die son brand purper my gedagtes C DDs die son of die reen vir jou kom haal EmJy se iewers is daar liefdeC DIewers waar die tyd vir jou kom haal CBly vanaand by my EmEk weet jy’t seer gekry DSit jou lyf hier in my groen trui CBly vanaand by my EmBly vanaand by my DBly vanaand by my CWie’s die girl daar onder jou oe EmWat in Christmas kan glo DHappy hours by die kroeë CVra my laaitie het jy ‘n light EmJy vul ‘n droom soos ‘n kite DEn ek sceme tonight, tonight CBly vanaand by my EmEk weet jy’t seer gekry DSit jou lyf hier in my groen trui CBly vanaand by my EmBly vanaand by my DBly vanaand by my CMaak my siek maak my blind EmEk is jammer ek het jou ingesluk DIs daar iemand wat vir my bid CMaak my hartjie weer rein EmCee my Rembrandt van Rijn DMaak my blind vir seine CBly vanaand by my EmEk weet jy’t seer gekry DSit jou lyf hier in my groen trui CBly vanaand by my EmBly vanaand by my DBly vanaand by my CBly vanaand by my EmBly vanaand by my DBly vanaand by my

Chords and lyrics follow the version registered in the CifraNET catalogue. Use the transpose and capo controls to adapt the key to your voice.

More songs to play

Chord