Skip to content
CifraNETUS Chords • Lyrics • Tutorials • Music News
Guitar chords

Die Hysbak Song Chords

by Hugo

Key — 5 chords 0

Chords used in this song

D A D Em D AIn die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolfD A Bmdis net die lig wat ons twee skeiG D Ana werk gaan ons saam in die hysbak ry D A D Em D AJy’t jou eie kantoor, en ek het myneD A D Em D Amaar tussen jou en my, lê ‘n duisend kosyne D G A DTussen die tweede en die derde vloerG A D GAwens ek hierdie hysbak breek x2 In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolfdis net die lig wat ons twee skeina werk gaan ons saam in die hysbak ry Ek wonder of jy, ook so voel oor myle jy ook in die nag, en dink aan my Soos die leeu en die lam, nooit bymekaar gaan lesal ek en jy, nooit iets kan se nie

Chords and lyrics follow the version registered in the CifraNET catalogue. Use the transpose and capo controls to adapt the key to your voice.

More songs to play

Chord