Cifra de Yum Yum - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Yum Yum, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: D 4 acordes identificados
BPM: 170
Intro
D A A A A
D A A A
[Verso 1]
Hy sê: my nartjiepit, jy bly nog die mooiste ding,
Jy lyk so yum yum, jy laat my hart nog sing,
Sy sê: my bollabok vir jou ek steeds so lief,
Jy lyk so yum yum kom soen my gou seblief.
[Refrão]
Dis nog altyd jy na al die jare,
n ronde boepie met n bietjie hare,
E A E
Oh, oh, oh, maar jy doenit nog vir my,
Hy sê: al lyk jou heupies nou n bietjie voller,
En als wat bo was is nou onder,
E D E A E
Oh, oh, oh, jy laat my tone lekker kry.
[Verso 2]
Hy sê: my vlooi-ke-looi kom seil in hierdie hawe in,
Jy lyk so yum yum vir jou wil ek bemin,
Sy sê: my botterbul jys net soos n skoen wat pas,
Oeh jy lyk so yum yum, kom hou my nog n bietjie vas.
[Refrão]
Dis nog altyd jy na al die jare,
n ronde boepie met n bietjie hare,
E A E
Oh, oh, oh, maar jy doenit nog vir my,
Hy sê: al lyk jou heupies nou n bietjie voller,
En als wat bo was is nou onder,
E D E A E
Oh, oh, oh, jy laat my tone lekker kry.
{Instrumental}
A D
E D A E
[Refrão]
Dis nog altyd jy na al die jare,
n ronde boepie met n bietjie hare,
E A E
Oh, oh, oh, maar jy doenit nog vir my,
Hy sê: al lyk jou heupies nou n bietjie voller,
En als wat bo was is nou onder,
E D E A F#
Oh, oh, oh, jy laat my tone lekker kry.
[Refrão]
Dis nog altyd jy na al die jare,
n ronde boepie met n bietjie hare,
F# F#
Oh, oh, oh, maar jy doenit nog vir my,
Hy sê: al lyk jou heupies nou n bietjie voller,
En als wat bo was is nou onder,
F# E F# F#
Oh, oh, oh, jy laat my tone lekker kry.
Sê oh oh oh jy laat my tone lekker kry.
Outro
Hy sê my nartjiepit, jy bly nog die mooiste ding,
Ooh, jy lyk so yum, yum, jy laat my hart nog sing.