CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Woud - Spoegwolf

Spoegwolf
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Woud - Spoegwolf

Veja os acordes de Woud, de Spoegwolf, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Spoegwolf →

Primeiro acorde: D 5 acordes identificados
[Intro]
D
 
[Verse 1]
D C
maak die deur oop
G D
sit die lig aan
C G
jy's die hitte in hierdie huis
D C
bel my broers ook
G D
sê ek's veilig
Am Em
ons het te lank op die veld gebly
 
[pre Chorus]
D G D
ek was 'n kind in die straatlig
C D Em D
daar was zombies in die strate
C D Em D
jy was hoog in jou kamer
C D Em
met daai borsel in jou hare
 
[Chorus]
C
nou's ons dertig jaar oud
 
met 'n huis in 'n woud
G D
ons stap ons honde waar die son bars
C
ek onthou soms die kind
 
wat gedroom het oor jou
G D
en al daai wonde word geheime
C
geheime dwaal aan ons lywe
 
[Instrumental]
C Am Em
D Am Em
D G
 
[Verse 2]
D C
bring jou denim
G D
bring jou vlerke
C G
ek wil gaan waar die klowe skeur
D C
hou die stuurwiel
G D
hou my hart ook
 
dalk is om oor te gaan
C Em
die beste weg deur
 
[pre Chorus]
D G D
ek was 'n kind op my bergfiets
C D Em D
ons kon vlieg met die stroompies
C D Em D
jy't gaan stap in die berge
C D Em
met daai briewe van jou pa-hulle
 
[Chorus]
C
nou's ons dertig jaar oud
 
met 'n huis in 'n woud
G D
ons stap ons honde waar die son bars
C
ek onthou soms die kind
 
wat gedroom het oor jou
G D
en al daai wonde word geheime
C
geheime dwaal aan ons lywe
 
[Instrumental]
Am Em D
Am Em D
 
[Chorus]
C
nou's ons dertig jaar oud
 
met 'n huis in 'n woud
G D
ons stap ons honde waar die son bars
C
ek onthou soms die kind
 
wat gedroom het oor jou
G D
en al daai wonde word geheime
C
geheime dwaal aan ons lywe
 
[post Chorus]
Am Em
Ooh
C Em
aan ons lywe, ooh
C Em
aan ons lywe, ooh
Am Em D
ooh, ooh
Am Em D
ooh, ooh
 
[Outro]
C G D
C G D

🎸 Continue tocando

Spoegwolf
Acordes usados nesta música