CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Monte o repertório da sua missa

  1. Escolha
    suas músicas
  2. Ouça
    antes de decidir
  3. Monte sua
    lista favorita
  4. Mande para
    a sua equipe
DOM 04/10

Wonderwoorde - Die Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Wonderwoorde - Die Melktert Kommissie

Veja os acordes de Wonderwoorde, de Die Melktert Kommissie, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Die Melktert Kommissie →

Primeiro acorde: E 4 acordes identificados
-intro
 
E B A B
 
-verse
 
E
 
alleen in brooklyn mall
 
in burgundy’s
 
B
 
bestel twee whiskeys
 
die rook in my oë
 
A
 
die waitress vra: “ekskuus, is jy al 18?”
 
en ek sê: “thanks for the compliment”
 
B
 
en dink, ook maar net-net
 
ek maak my boek oop,
wil besig lyk
want almal kyk
kyk sy lyk skielik 24
en vier haar woord woordlose brein
en ek verstik aan die woorde in my bord
want alles wat ek kort bly wegkruip
 
-Chorus
 
E A
 
en ek bet lankal opgehou dink
 
E F#
 
verwag dat almal vir my skink nog een
 
E A
 
gooi net nog ‘n glas bietjie voller
 
F# B
 
ek vreet als op maar ek raak net
 
E B
 
dommer dommer ek bekommer my
 
en wonder woorde raak weer
 
A
 
weg en word wonderwoorde
 
B
 
die kommer in my raak al dommer
 
-verse
 
ontevredenheid
jy het my verlei
en uitgetrek en afgeskil
'n bietjie te veel gekry
ontevredenheid
verwantskap my beleid
want hierdie ontevredenheid in my
het alles weggesmyt
 
-bridge
 
A B
 
-Chorus
 
-solo
 
-outro
 
dommer dommer
en ek bekommer my en raak dommer

🎸 Continue tocando

Die Melktert Kommissie
Acordes usados nesta música