Weerligstraal - Pieter Koen

Weerligstraal

Ver acordes usados nesta cifra
Intro:
A A
A A
 
[Verso 1]
A E D D
Nog altyd geweet daar's 'n vrou wat weet hoe om 'n harde man soos ek,
A E A A
Se knieë, kop en skouers lam te maak,
A E D D
Nog altyd geweet daar's 'n kans dat ons eendag weer by mekaar sal kom,
A E
En dan sal alles sin maak.
 
[Pré-Refrão]
F#m E
Maar die tyd stap aan en ek wonder,
A E
Ek wonder waar jy is?
F#m E
En het jy al lankal verby geloop?
A E
Het jy van my vergeet?
 
[Refrão]
A
En dit tref my soos 'n weerligstraal,
D
Jy's die vrou wat my hart kom haal,
E
Ek het so lank gesoek na jou.
A
En dit tref my soos 'n weerligstraal,
D
Wou nog altyd in jou oë verdwaal,
E
Ek wou nog altyd vir jou sê,
E D A E
Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd . . .,
E
Vir ewig.
 
Interlude:
A A
A A
 
[Verso 2]
A Amaj7 D D
Nog altyd geweet dat ek jou sal kry op 'n plek waar ons by mekaar sal bly,
A E A A
Die wind, die weer, die storms, dit alles kan maar kom.
 
[Pré-Refrão]
F#m E
Maar die tyd stap aan en ek wonder,
A E
Ek wonder waar jy is?
F#m E
En het jy al lankal verby geloop?
A E
Het jy van my vergeet?
 
[Refrão]
A
En dit tref my soos 'n weerligstraal,
D
Jy's die vrou wat my hart kom haal,
E
Ek het so lank gesoek na jou.
A
En dit tref my soos 'n weerligstraal,
D
Wou nog altyd in jou oë verdwaal,
E
Ek wou nog altyd vir jou sê,
E D A E
Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd . . ..
 
[Ponte]
F#m E F#m E
Ek dink nog altyd net aan jou, jy is gemaak om my met alles vas te hou,
D E F#m D E E
Ek dink nog altyd net aan jou, jy is die droom wat waar geword het, hier in my . . ..
 
Outro:
A
En dit tref my soos 'n weerligstraal,
D
Wou nog altyd in jou oë verdwaal,
E
Ek wou nog altyd vir jou sê,
E D A E
Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd . . .,
A
En dit tref my soos 'n weerligstraal.

Como tocar Weerligstraal

Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.

Qual é o acorde inicial?

O primeiro acorde identificado é A. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.

Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?

Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.

Próximas cifras de Pieter Koen

Publicidade
Publicidade