Cifra de Was Ek Maar 'n Digter - Kupido
Veja os acordes de Was Ek Maar 'n Digter, de Kupido, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Kupido →
Primeiro acorde: D 5 acordes identificados
Intro: D G Em G/A A G/A A
Was ek maar 'n digter sou ek dalk kon beskryf
Wat jy aan my doen en hoe ek oor jou voel
In gewone taal mag dit dalk klink asof ek oordryf
As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel
Ek sal jou liefhê tot die hane ophou kraai
Tot die leeu en die lam by mekaar gaan lê
Tot daar stilte oor die aarde kom en die wind nie langer waai
Tot daar gras aan die hemel wil groei sal ek jou liefhê
Totdat al die woorde van my tong verdwyn
Tot die hoop beskaam en en die son nie meer wil skyn
Tot die berge wegsink in die see vir ewig daar bly lê
Dis so lank my liefling ek jou lief sal hê
Dis jy wat my in gedagtes kan wegvoer
Na die maan en die sterre wat deur my venster loer
Jy's die warm van 'n kaggelvuur, die sprank van vonkelwyn
En die son wat die mis laat soggens laat verdwyn
Tot die berge wegsink in die see vir ewig daar bly lê
Dis so lank my liefling ek jou lief sal hê
Dis so lank my liefling ek jou lief sal hê
Ek is net 'n mens en my swakheid lê by jou
Hart en siel gee ek, daar is niks wat ek weerhou
Net voor die woorde opraak is daar iets wat ek net moet sê
Vir ewig liefling sal ek jou liefhê