Cifra interativa
Sobre:

Dificuldade: fácil | Estilo: folk | Sentimento: romântica, tranquila | Ocasião: violão, encontro, bar | Tags: folk, afrikaans, violão, fácil, romântica, balada, Wynand Strydom

Warner Bros. Pictures Animation, é a divisão de animação da Warner Bros. Pictures. Foi fundado em 7 de janeiro de 2013, o estúdio é o sucessor

do tradicional estúdio de animação 2D, Warner Bros. Animation, que parou de produzir filmes de animação em 2004, e também é irmão do estúdio Warner Bros. Animation.

Publicidade
Publicidade
Intro E C#m A [Refrão] E C#m Droom maar jou drome want ek dink net aan jou, A Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja, E C#m Droom maar jou drome want ek dink net aan jou, A Bsus4 E C#m A More is vol verrassings miskien sal jy eendag daarvan hou. [Verso 1] E C#m Jy sit daar op jou wentelbaan opsoek na jou hede, A En skielik raak dit donker en jy voel vasgevang, E C#m Jy soek onder die Wag-'n-bietjiebos soek in elke gang, A Bsus4 E C#m A Die dorings van die Wag-'n-bietjie val jou elke maal in die rede. [Refrão] E C#m En jy kan droom maar jou drome want ek dink net aan jou, A Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja, E C#m Droom maar jou drome want ek dink net aan jou, A Bsus4 E C#m A More is vol verrassings miskien sal jy eendag daarvan hou. [Verso 2] E C#m Jy's moeg vir die gesukkel die gesoek maak jou klaar, A Jy weet nie of jy kom of gaan jou gedagtes lank reeds moeg, E C#m Jy soek onder die Wag-'n-bietjiebos soek in elke gang, A Bsus4 E C#m A Die dorings van die Wag-'n-bietjie val jou elke maal in die rede. [Refrão] E C#m En jy kan droom maar jou drome want ek dink net aan jou, A Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja, E C#m Droom maar jou drome want ek dink net aan jou, A Bsus4 E C#m A More is vol verrassings miskien sal jy eendag daarvan hou. [Ponte] A Hou maar op met huil jou Wag-'n-bietjie sal verdwyn, A E En kyk net vorentoe iewers sal daar nog 'n lig vir jou skyn. {Instrumental} E C#m A E C#m A Outro E C#m En jy kan droom maar jou drome want ek dink net aan jou, A Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja, E C#m Droom maar jou drome want ek dink net aan jou, A Bsus4 E C#m A More is vol verrassings miskien sal jy eendag daarvan hou. E
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora