Cifra de Vuil Coke - Fatman (South Africa)
Veja os acordes de Vuil Coke, de Fatman (South Africa), e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Fatman (South Africa) →
Primeiro acorde: D 6 acordes identificados
BPM: 130
Intro
D
He he he he
D
He he he he
[Verso 1]
Wat nie mamma nie weet nie,
Maak mamma nie seer nie,
Wat mamma nie vra nie,
Gaan mamma nie pla nie.
[Verso 2]
Wat pappa nie sê nie,
Wil mamma nie hê nie,
Haar bloed wil kook as die vuil Coke loop,
Ek verstaan nie.
[Refrão]
Gooi nog 'n vuil Coke,
Maak hom yskoud,
A7
Ietsie met 'n wha,
G
Ietsie met 'n hoes'it,
En 'n vuil Coke,
A D
Gooi nog 'n vuil Coke,
Hardehout stout,
A7
Groot groot slukke,
G
Lippe teen die klippe,
Met 'n vuil Coke,
G D
Dis 'n vuil Coke, (he he),
Dis 'n vuil Coke, (he he).
[Verso 3]
Wat pappa nie soek nie,
Is dat mamma hom vloek nie,
As pappa nie praat nie,
G A7 D
[Verso 4]
Wil pappa nie ry nie,
Wil mamma nie bly nie,
Haar oë word groot,
As die vuil Coke loop,
Ek verstaan nie.
[Refrão]
Gooi nog 'n vuil Coke,
Maak hom yskoud,
A7
Ietsie met 'n wha,
G
Ietsie met 'n hoes'it,
En 'n vuil Coke,
A D
Gooi nog 'n vuil Coke,
Hardehout stout,
A7
Groot groot slukke,
G
Lippe teen die klippe,
Met 'n vuil Coke,
Interlude
A7 D
Na naa, na na na na na naa naa,
A7 D
Na naa, na na na na na naa naa,
[Refrão]
Gooi nog 'n vuil Coke,
Maak hom yskoud,
A7
Ietsie met 'n wha,
G
Ietsie met 'n hoes'it,
En 'n vuil Coke,
Outro
A D
Gooi nog 'n vuil Coke,
Maak hom yskoud,
A7
Ietsie met 'n wha,
G
Ietsie met 'n hoes'it,
En 'n vuil Coke,
A D
Gooi nog 'n vuil Coke,
Hardehout stout,
A7
Groot groot slukke,
G
Lippe teen die klippe,
Met 'n vuil Coke,
Dis 'n vuil Coke, (he he he he),
Dis 'n vuil Coke, (he he he he),
Dis 'n vuil Coke, (he he he he),
Dis 'n vuil Coke.