Cifra interativa
Desmond Wells

Voel Jy So Oor My

Desmond Wells

Sobre:

"Voel Jy So Oor My", com credito para Desmond Wells. Essa gravacao aparece relacionada ao lancamento "Dans My Verlief" (ano 2013, pais ZA,

status Official). Desmond Child é um músico e compositor dos Estados Unidos, cujas composições já venderam mais de 300 milhões de álbuns no mundo inteiro. Child trabalhou com grandes astros da música, como Alice Cooper, Aerosmith, Bon Jovi, Cher, Dream Theater, Joss Stone, Kelly Clarkson, Kiss, Ricky Martin, Roxette, Scorpions, Steve Vai, entre outros. The twentieth season of Germany's Next Topmodel aired on German television network ProSieben from 13 February to 19 June 2025, under the catch phrase Happy Birthday GNTM.

Publicidade
Publicidade
BPM: 136 Intro A E Bm F#m E A A [Verso 1] A As ek sê ek het jou nodig, D Elke oomblik van die dag, E Beteken dit eenvoudig, D E Jy's die een wat my laat lag. [Verso 2] A Want met jou hier kan ek lewe, D Al is dit donker rondom my, E Want jy is die een wat my hart wou leen, E D Maar daar is nou net een probleem. [Refrão] A Want jy het my, hart gesteel, E En ek wil dit met jou, E Dit met jou deel, Bm En ek wil vir jou sê, F#m E Ek sal altyd daar wees vir jou, A Want jy is my, E My hele lewe, ek wil by jou bly, E Kan ons vir altyd lewe, Bm F#m E A A Sê vir my voel jy so oor my? [Verso 3] A As ek sê ek wil jou lief hê, D Elke oomblik wat ek leef, E Beteken dit wat ek sê, D E Jy's die een wat my laat sweef, [Verso 4] A Want met jou hier het ek vlerke, D Jy laat my vlieg as ek wil val, E Want jy is die een wat my hart wou leen, E D Maar daar is nou net een probleem. [Refrão] A Want jy het my, hart gesteel, E En ek wil dit met jou, E Dit met jou deel, Bm En ek wil vir jou sê, F#m E Ek sal altyd daar wees vir jou, A Want jy is my, E My hele lewe, ek wil by jou bly, E Kan ons vir altyd lewe, Bm F#m E A A Sê vir my voel jy so oor my? [Ponte] D Want die tyd het aangebreek, E En ons staan nou voor die deur, A F#m Van 'n ewige lewe voor, D En geluk lê op ons pad, E Elke dag en elke nag, D E F# Sal ek vir jou vashou. [Refrão] Want jy het my, hart gesteel, F# En ek wil dit met jou, F# Dit met jou deel, C#m En ek wil vir jou sê, G#m F# Ek sal altyd daar wees vir jou, Want jy is my, F# My hele lewe, ek wil by jou bly, F# Kan ons vir altyd lewe, C#m G#m F# Sê vir my voel jy so oor my? Outro Want jy het my, hart gesteel, F# En ek wil dit met jou, F# Dit met jou deel, C#m En ek wil vir jou sê, G#m F# Ek sal altyd daar wees vir jou, Want jy is my, F# My hele lewe, ek wil by jou bly, F# Kan ons vir altyd lewe, C#m G#m F# Sê vir my voel jy so oor my? G#m F# Voel jy so oor my, G#m F# Voel jy so oor my.
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora