Cifra de Vingerverf - Zaan Sonnekus
Veja os acordes de Vingerverf, de Zaan Sonnekus, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Zaan Sonnekus →
Primeiro acorde: E 10 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste:
2nd traste
BPM: 125
Released: 15 Oct 2021
Album: Zonneblom
Capo: 2 fret
Small
names).
gebruiken.
regel
[Verse 1]
Ek het regtig gedink,
Ek kan nie huil nie,
Maar ek's bly ek het,
Die water spoel my skoon.
[Verse 2]
Em
Ons was op 'n ander boot,
In dieselfde see,
Ek wou jou volg,
Maar dit was net ’n skaduwee.
[Pre-Chorus]
Die 11de Maart en my kop het alweer verdwaal,
Jy't my gered in jou gebede in 'n vreemde taal,
Maar ek,
Het jou verstaan.
Bm Em
Met vingerverf in rooi het jy jouself vertaal,
Ek het nie jou stem geken nie maar ek het bedaar,
Ja jy,
Het my verstaan,
Bm Em
Jy sal vir my 'n plek daar moet bewaar,
Vir as,
Ek terug wil slaan,
En dalk ontmoet ons in die hemel weer,
Die keer kry ons dalk net minder seer,
Ek weet,
My tas is swaar
En ek wou skree, jy wou praat,
Ek het die donkerte verdien en jy't my uitkom haal,
Ja jy,
Jy het my kom haal.
Ek wens jy het geweet jy't my gered,
Hoe de hel moet ek aangaan sonder of met,
Kan jy,
Kan jy my hier kom haal . . .
[Post-Chorus]
Am Em
Waar twyfel bots met my geloof,
My naakte siel is oop en bloot,
Ek bloei nou ook,
Koue liefde en warm bloed,
As jy die lig in my kom soek,
My naakte siel is oop en bloot,
Ek bloei nou ook,
Ek bloei nou ook,
Maak dit my groot,
Ek bloei nou ook.
[Chorus]
Die 11de Maart en my kop het alweer verdwaal,
Jy't my gered in jou gebede in 'n vreemde taal,
Maar ek,
Het jou verstaan.
Bm Em
Met vingerverf in rooi het jy jouself vertaal,
Ek het nie jou stem geken nie maar ek het bedaar,
Ja jy,
Het my verstaan,
Bm Em
Jy sal vir my 'n plek daar moet bewaar,
Vir as,
Ek terug wil slaan,
En dalk ontmoet ons in die hemel weer,
Die keer kry ons dalk net minder seer,
Ek weet,
My tas is swaar
En ek wou skree, jy wou praat,
Ek het die donkerte verdien en jy't my uitkom haal,
Ja jy,
Jy het my kom haal.
Ek wens jy het geweet jy't my gered,
Hoe de hel moet ek aangaan sonder of met,
Kan jy,
Kan jy my hier kom haal . . .
[Outro]
Am Em
Waar twyfel bots met my geloof,
My naakte siel is oop en bloot,
Ek bloei nou ook,
Koue liefde en warm bloed,
As jy die lig in my kom soek,
My naakte siel is oop en bloot,
Ek bloei nou ook,
Ek bloei nou ook,
Ek bloei nou ook
Ek bloei nou ook
Ek bloei nou ook,
My wonde oop,
Ek bloei nou ook
Dalk is ek dood.