Cifra interativa
C
Sobre:

Dificuldade: facil | Estilo: popular | Sentimento: romantica | Ocasião: violao, repertorio | Tags: folk, romantica, acustico, facil, noite, africano

Chicano ou Chicana é uma identidade étnica adotada por mexicano-americanos que surgiu a partir do Movimento chicano. Laurika Rauch, is a South

African singer who performs in both Afrikaans and English. She had a hit single in 1979 with Kinders van die Wind, written by Koos du Plessis. The song featured prominently in the Afrikaans television series "Phoenix & Kie" in the late seventies.

Publicidade
Publicidade
Intro F F F F F F F F [Verso 1] F F F Ek maak my woorde minder met korter sinne, F Dm En ek begin weer aan jou dink, Dm Dm Ek staan heel agter word al hoe sagter, Bb Asof ek wag vir iemand in n groot vertrek, F C F F Dis amper leeg want dis net ek wat hier alleen staan, Csus4 C Wil nie so aangaan. [Pré-Refrão] Dm Spyt kom soms te laat, Bb {Bb} Miskien het ons te gou gepraat? N.C. So sê my: [Refrão] F Csus4 Verlang jy my as ek nie by jou is waar jy nou staan nie, Am Bb F C Verlang jy na die beter dae wat jy nog saam my was? F Csus4 C Want ekke mis elke ding van jou en hoe ek nou veel eerder jou sou vashou, Am Bb C F F Sê my verlang jy my want ek mis vir jou. [Verso 2] F F F Die nagte voel al hoe langer ek word hoe banger, F Dm Ek's in n gang wat donker is, Dm Ek sien geen einde of lig wat skyn in, Bb Hierdie mynskag in my hart wat vir jou wag, Csus4 Ek hoor jou stem maar dis so sag, F En nie wat jy sê, C Of wat ek wil hê, (Of wat ek wil hê). [Pré-Refrão] Dm Spyt kom soms te laat, Bb {Bb} Miskien het ons te gou gepraat? N.C. So sê my: [Refrão] F Csus4 Verlang jy my as ek nie by jou is waar jy nou staan nie, Am Bb F C Verlang jy na die beter dae wat jy nog saam my was? F Csus4 C Want ekke mis elke ding van jou en hoe ek nou veel eerder jou sou vashou, Am Bb C F Sê my verlang jy my want ek mis vir jou, (want ek mis vir jou). [Ponte] Bb Maar as die mis te veel raak, Dm7 En al die trane seermaak, Gm Bb C Dan kyk ek op en sien dieselfde lig wat jy sien. Bb Jy weet ek voel wat jy voel, F Dm7 Gm Jy weet ek is vir jou bedoel, Am Bb C Maar spyt kom soms te laat, Gm C Miskien het ons te gou gepraat? Outro F Csus4 Verlang jy my as ek nie by jou is waar jy nou staan nie, Am Bb F C Verlang jy na die beter dae wat jy nog saam my was? F Csus4 C Want ekke mis elke ding van jou en hoe ek nou veel eerder jou sou vashou, Am Bb C F F Sê my verlang jy my want ek mis vir jou, Bb C F F Sê my verlang jy my want ek mis vir jou.
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora