Cifra interativa
Vergeet Van My
♥
Sobre:
Dificuldade: media | Estilo: popular | Sentimento: animada, fe, adoracao | Ocasião: violao, repertorio | Tags: folk, afrikaans, festiva, danca, animada, medio
BPM: 130
Intro
C C
[Verso 1]
C
Al wat jy kan sien is hoe 'n hart in twee breek,
F
Al wat jy kan voel is hoe ek van jou vergeet,
C G G
Al wat jy moet doen is net aan beweeg.
[Pré-Refrão]
F
Ons hart is leeg,
F
En nou kan ons begin leef,
C C
Ons begin leef.
[Refrão]
C
En as jy vanaand weer na jou sterre kyk,
F
En as jy vanaand wonder hoe ons sou lyk?
C
En as jy vanaand dink aan jou en my,
G
Kan jy vergeet van my,
F
Vergeet van my,
C C
Dis nou ek en sy.
[Verso 2]
C C F
Geen woorde kan reg maak wat ons kon breek in net een aand,
C
Jy dink ek vergeet maar dis te laat,
G
Om weer reg te maak.
[Pré-Refrão]
F
Dit wat ons skeur uit mekaar,
C C
Maar ek sal bly staan,
C
Ek sal bly staan.
[Refrão]
C
En as jy vanaand weer na jou sterre kyk,
F
En as jy vanaand wonder hoe ons sou lyk?
C
En as jy vanaand dink aan jou en my,
G
Kan jy vergeet van my,
F
Vergeet van my,
C C C
Dis nou ek en sy.
Instrumental
F F
C C
G F
C C
[Ponte]
C F Am
Maar ek is nie meer kwaad,
Am Dm Am F Am Am
Meer soos 'n nuwe blaai 'n nuwe dag weer haat,
Dm C C C C C
Maar ek is nie meer kwaad,
F F C G
Dis soos 'n nuwe ek 'n nuwe hart wat praat.
[Pré-Refrão]
G F C
En soos die dag aangaan en my hart begin verlang,
C C
En my hart begin verlang.
Outro
C
En as jy vanaand weer na jou sterre kyk,
F
En as jy vanaand wonder hoe ons sou lyk?
C C
En as jy vanaand dink aan jou en my,
C
En as jy vanaand weer na jou sterre kyk,
F
En as jy vanaand wonder hoe ons sou lyk?
C
En as jy vanaand dink aan jou en my,
G
Kan jy vergeet van my,
F
Vergeet van my,
C C
Dis nou ek en sy.
C C
G F
C C
G F
C C
G F
C C
G F
C C
ESCOLHA OS ACORDES:
|
Cifras em alta
As músicas que o Mundo está tocando agora
-
1
Kleine Wolke Über Einem Französischen Mädchen
Echt
-
2
Majestade
Carlos A. Moyses
-
3
Balancê
Sara Tavares
-
4
Paraíso
Danilo Santos
-
5
Clay
Manatee Commune
- 6 S Engelbewaarder Sasha & Davy
-
7
Topla Je Smrt
Metalsteel
-
8
Quem é você
Exaltasamba
-
9
It's A Great Day (for Me To Whoop Somebody's Ass)
Paul Thorn
-
10
Maybe someday
The Cure
- 11 M Amongst Majestic Mountains Mendy Chanin
- 12 F Subject ffleetwood_macsay_that_you_love_me.crd
-
13
Call Me Up
Ezio
-
14
Yesterday
Petula Clark
-
15
Por Onde Anda Você?
Nina Fernandes
-
16
Con El Cielo
Hillsong Worship
-
17
Mundo Malo
Paulino Bernal
-
18
Un Trocito De Cielo
Jaci Velasquez
-
19
Vem Com Teu Fogo
Adorazione
-
20
Excelente
Lucas Santos Tiago