CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Monte o repertório da sua missa

  1. Escolha
    suas músicas
  2. Ouça
    antes de decidir
  3. Monte sua
    lista favorita
  4. Mande para
    a sua equipe
DOM 04/10

Terug Na Jou - Wynand Strydom

Wynand Strydom
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Terug Na Jou - Wynand Strydom

Veja os acordes de Terug Na Jou, de Wynand Strydom, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Wynand Strydom →

Primeiro acorde: F 5 acordes identificados
Capo: 1 fret
 
Intro
F
F Bb
 
[Verso 1]
F Csus4
Dis kwart voor twaalf en die pad lê nog ver,
F Bb
Ek sien daai stippellyn loop soos n verskietende ster,
F Csus4
Met die donker wat my jaag en die maan wat op die horison tango,
Bb F
Die pad wat sy draaie maak hou jy my wakker as die dag nog slaap.
 
[Refrão]
Csus4 Bb F
Terug na jou is die pad wat ek nou vat,
Csus4 Bb F F
Terug na jou is waar my hart die diepste pad stap,
Csus4 Bb C Bb Bb
Kom berge kom valleie kom kronkels vir myle,
F
Terug na jou,
F
Terug na jou.
 
[Verso 2]
F Csus4
As die son vroeg in die oggend sy vingers deur die donker druk,
F Bb
Waar die kronkelpad homself weer reg kom ruk,
F Csus4
Sien ek daar diep in die verte die dorp se liggies wat brand soos kerse,
Bb F
Ek sweer ek kan jou hoor weer van vooraf my hart op jou verloor.
 
[Refrão]
Csus4 Bb F
Terug na jou is die pad wat ek nou vat,
Csus4 Bb F F
Terug na jou is waar my hart die diepste pad stap,
Csus4 Bb C Bb Bb
Kom berge kom valleie kom kronkels vir myle,
F
Terug na jou,
F
Terug na jou.
 
[Ponte]
Gm
Net die suiderkruis voor my,
F
Wat my rigting wys,
Gm
Jys die kompas in my lyf,
F
Wat my lei tot by die huis,
C Bb C Bb Bb
Kom berge kom valleie kom kronkels vir myle.
 
Outro
C Bb C F
Terug na jou is die pad wat ek nou vat,
Csus4 Bb F F
Terug na jou is waar my hart die diepste pad stap,
Csus4 Bb C Bb Bb
Kom berge kom valleie kom kronkels vir myle,
F
Terug na jou,
F
Terug na jou,
F
Terug na jou,
F F
F
Terug na jou.

🎸 Continue tocando

Wynand Strydom
Acordes usados nesta música