CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Suid - Juan Boucher

Juan Boucher
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Suid - Juan Boucher

Veja os acordes de Suid, de Juan Boucher, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juan Boucher →

Primeiro acorde: B 7 acordes identificados
Intro
B F# G#m7 E
 
[Verso 1]
B
Jy het my verloor toe jy belowe het
F#
Want als wat jy aan raak word belet
G#m7
In die na-nag het die Maan ons opgelos
E
Is dit die prys wat bloed ons nou gaan kos?
B
In die eindelose suurstof-lose lug
F#
Het ek gek geraak vir die koue teen my rug
G#m7
Ek's gewaarsku dat jou hande doelbewus
E C#m7
My briewe brand sodat my siel kan rus
C#m F#
My briewe brand sodat my siel kan rus
 
[Refrão]
B
Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los
F#
Jy los my in die donker die geheue van ons
G#m7
Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors
E
Waar ek en jy in vrede moes bly
B F# G#m
Die water oor my lippe was jy
E F# B
Maar die blare val en die duiwe vlieg Suid
 
[Verso 2]
B
En 'n hart het dalk nog baie om te sê
F#
Maar nes 'n dief steel jy my woorde dis wat ek het
G#m
Sal die son my trane steel as ons baklei
E
En die reën kom haal mos grysheid by my
B
Ek voel moedeloos soos die blomme in my wyn
F#
Maar ek het lief geraak vir jou met alles klein
G#m7
Ons het ons asems opgehou en ons is seer
E C#m7
Die gety kom in en myne is alleen
F#
Die gety kom in een myne is alleen
 
[Refrão]
B
Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los
F#
Jy los my in die donker die geheue van ons
G#m
Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors
E
Waar ek en jy in vrede moes bly
B
Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los
F#
Jy los my in die donker die geheue van ons
G#m7
Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors
G#m E
Waar ek en jy in vrede moes bly (ek en jy in vrede moes bly)
B F# G#m
Die water oor my lippe was jy
E F# B
Maar die blare val en die duiwe vlieg Suid

🎸 Continue tocando

Juan Boucher
Acordes usados nesta música