CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Spore Op Die Maan - Koos Du Plessis

Koos Du Plessis
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Spore Op Die Maan - Koos Du Plessis

Veja os acordes de Spore Op Die Maan, de Koos Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Koos Du Plessis →

Primeiro acorde: E 7 acordes identificados
Afinação: E A D G B ETecla: GCapotraste: Sem capotraste
G Em
Elke nuwe plan
C D
Lê hopeloos verfrommel
C
Want iets sê, stomme drommel
G Em
Die ruimte lê vol rommel
C D
En ek begin verstaan
C D
Daar is geen nuwe oord om heen te gaan
C D G
Want kyk, daar lê reeds spore op die maan
 
D C
Want die stad blom elke nag, strooi sy saad en skemerdag
G D
Breek staalspruite deur die aardkors waar jy gaan
C G
Rommelberge groei omheen en daar's swaelsuur in die reën
D G
En kyk, daar lê reeds spore op die maan
 
G Em
Waarheen sou ek gaan?
C D
Ontvlug is onbegonne
C
Selfs droom is onbesonne
G Em
Want die wêreld is oorwonne
C D
En ek begin verstaan
C D
Daar is geen nuwe paaie om te baan
C D G
Want kyk, daar lê reeds spore op die maan
D C
Elke hektaar is verkoop, elke opstal lê gesloop
G D
En die wêreld wag verwese in die waan
C G
Dat 'n wonder sal gebeur om sy rusperleers te keer
D G
Maar kyk, daar lê reeds spore op die maan
 
G Em
Vlug na berg of woud
C D C
Meen jy dat daar geeneen is, dat jy eindelik alleen is
G Em C D
Ag, verspieders loer op Venus en ek begin verstaan
C D
Daar is geen nuwe oord om heen te gaan
C D G
Want kyk, daar lê reeds spore op die maan
D C
Elke woord is retoriek, elke droom is bloot plastiek
G D
En atoom's die idioom van wie verstaan
C G
Iewers moet 'n rusplek wees vir die afgematte gees
D G
Maar kyk, daar lê reeds spore op die maan
D G
‘n Duisend donker spore op die maan
D G
Kyk, daar lê reeds spore op die maan

🎸 Continue tocando

Koos Du Plessis
Acordes usados nesta música