CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Spinnerakke - Die Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Spinnerakke - Die Melktert Kommissie

Veja os acordes de Spinnerakke, de Die Melktert Kommissie, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Die Melktert Kommissie →

Primeiro acorde: C 4 acordes identificados
Intro: C Amin F G
 
verse
 
C Amin
 
spinnerakke teen my muur
 
F
 
en aan my siel
 
G
 
die son het lankal verdwyn
sprnnerakke om my glas
spinnerakke hou my vas
die kokkerotte drink my wyn
 
tussen skadu’s
dink ek weer aan jou
en dans saam met die vlamme
wat die spinnekoppe weghou
tussen skadu’s wat saamsing
teen my muur
soek ek na jou silhoeët
tussen spinnerakke in elke uur
 
-Chorus x 2
 
C Amin F
 
en aan staal snare
 
G
 
veduidelik ek my hart
en aan staal snare
knoop ek jou styf vas
 
maar hoekom kuier jy
net in my storieboeke
jy dwaal in my gedagtes
diep in my droom
en hoekom probeer
ek jou karakter uithaal
en vlees en bloed met elke soen
in jou hart inblaas
 
jy laat my wonder
jy laat my treur
gisteraand het jy jou
lippe aan my siel afgevee
jy bly onskuldig
ek bly lief vir jou
 
dis onregverdig
dalk hou ek net te veel van jou
 
-verse
 
spinnerakke teen my muur
en aan my siel
die son het lankal verdwyn
sprnnerakke om my glas
spinnerakke hou my vas
jy drink stillitjies weer van my wyn
van my wyn

🎸 Continue tocando

Die Melktert Kommissie
Acordes usados nesta música