CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Spieeltjie - Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Spieeltjie - Bobby van Jaarsveld

Veja os acordes de Spieeltjie, de Bobby van Jaarsveld, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bobby van Jaarsveld →

Primeiro acorde: Gsus2 6 acordes identificados
[Intro ]
Gsus2
 
[Verso 1]
Csus2
In die vier hoeke van die spieël
Gsus2
Sien ek dinge wat my pla
D
Dinge wat my pla
G Csus2
Ek sien 'n refleksie van my siel
G
In hierdie eindelose spieël
D
Die wêreld se spieël
 
[Pré-Refrão]
Em C D
So soek my anderkant die maan vanaand
Em
Want ek kry skaam
C
Skaam oor dinge wat ek sien
D
In hierdie eindelose
 
[Refrão]
G
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my
Em
Hoe sien die ander mense my
C G D
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
G
Spieëltjie in my hand
Em
Hoekom vat jou antwoord lank
C G D
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland
Em
Uit sprokiesland
 
[Verso 2]
G Csus2
In die vier hoeke van die spieël
G
Kry ek iemand wat my vra
D
Wat's jou naam?
G C
In hierdie prentjie in my spieël
G
Is daar 'n onbekende siel
D
Maar dit bly my spieël
 
[Pré-Refrão]
Em C D
So soek my anderkant die maan vanaand
Em
Want ek kry skaam
C
Skaam oor dinge wat ek sien
D
In hierdie eindelose
 
[Refrão]
G
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my
Em
Hoe sien die ander mense my
C G D
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
G
Spieëltjie in my hand
Em
Hoekom vat jou antwoord lank
C G D
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland
Em
Uit sprokiesland
 
[Ponte]
Die beelde
C
Verander
Em
Soos die jare verbygaan
 
Jou woorde
C
Maak seer
D
Wanneer ek dit sien
 
[Refrão]
G
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my
Em
Hoe sien die ander mense my
C G D
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
G
Spieëltjie in my hand
Em
Hoekom vat jou antwoord lank
C G D
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland
 
Outro
G Em
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my
C G
Sal ek by jou my antwoord kry
D
Uit sprokiesland
G N.C
Uit sprokiesland

🎸 Continue tocando

Bobby van Jaarsveld
Acordes usados nesta música