Cifra interativa
W

Somerkersfees

Wynand Strydom

Sobre:

Dificuldade: fácil | Estilo: gospel/folk (afrikaans) | Sentimento: festiva, serena | Ocasião: Natal, culto, celebração | Tags: afrikaans, gospel, natal, violão, fácil, festiva, coral

The following is an alphabetical list of characters from the SABC 2 soap opera 7de Laan, sorted by character first/given name. Marguerite van

Eeden is a South African actress and photographer. She is best known for her Afrikaans-language film roles in Vaselinetjie and Vergeet My Nie.

BPM: 136 Intro D D D D [Verso 1] D G Asus4 D Welkom o stille nag van vrede, Bm A D D Onder die Suiderkruis, D G Asus4 D Wyl stemme uit die ou verlede, Bm A D D Oor sterre velde ruis. [Refrão] D A Kersfees kom, Kersfees kom, Bm G Asus4 A Gee aan God die eer, D G A D Skenk 'n helder somer Kersfees, Bm A D Aan hierdie land o Heer. [Verso 2] D G Asus4 D Hoor jy hoe sag die klokke beier, Bm A D D In eeue ouer taal, D G Asus4 D Kyk selfs die nagtelike swye, Bm A D D D D Vertel die ou verhaal. [Refrão] D A Kersfees kom, Kersfees kom, Bm G Asus4 A Gee aan God die eer, D G A D Skenk 'n helder somer Kersfees, Bm A D Aan hierdie land o Heer. Interlude D D D D [Verso 3] D G Asus4 D Voel jy ook nou Sy warme liefde, Bm A D D As ons die dag gedenk, D G Asus4 D Toe Hy Sy Seun aan ons gesteur het, Bm A D D Ons grootste Kers geskenk. [Refrão] D A Kersfees kom, Kersfees kom, Bm G Asus4 A Gee aan God die eer, D G A D Skenk 'n helder somer Kersfees, Bm A D Aan hierdie land o Heer. [Refrão] D A Kersfees kom, Kersfees kom, Bm G Asus4 A Gee aan God die eer, D G A D Skenk 'n helder somer Kersfees, Bm A D Aan hierdie land o Heer. Outro D D D D D
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora