Cifra interativa
Jo Black

Skepe

Jo Black

Adicionar a lista
Sobre:

"Skepe", com credito para Jo Black. Essa gravacao aparece relacionada ao lancamento "Vakansie In Afrikaans" (ano 2017, pais ZA, status

Official). Joanna Noëlle Blagden Levesque conhecida artisticamente como JoJo, é uma cantora, compositora e atriz norte-americana. Um produtor musical a notou quando ela participou de um programa de calouros, e a convidou para fazer um teste para a gravadora Blackground Records. Aos 12 anos, JoJo assinou com a Blackground e, em 2004, lançou seu álbum de estreia homônimo, que vendeu mais de quatro milhões de cópias em todo o mundo. Quando seu single de estreia "Leave ", chegou ao topo da parada Mainstream Top 40, JoJo, aos 13 anos, se tornou a solista mais jovem da história a chegar ao topo de uma parada da Billboard. A canção alcançou a 12ª posição da Billboard Hot 100 e foi certificada ouro pela RIAA, assim como o seu single seguinte, "Baby It's You". Skepe é um município da Polônia, na voivodia da Cujávia-Pomerânia e no condado de Lipno. Estende-se por uma área de 7,48 km², com 3 605 habitantes, segundo os censos de 2016, com uma densidade de 482,0 hab/km².

Compartilhar esta cifra
Simplificar Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste [Verse] E A n Skip word in 'n hawe gebou D n Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou A maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie Die storms en die winde sal waai Hys jou seile hoog D want een of ander tyd moet die tyding draai A laat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal E Kry jou maste reg D haal die anker uit A in die rigting van die Suiderkruis [Chorus] D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan [Verse] A Die lewe sal jou gooi en jou rondruk soms voel dit of jy sink D maar jy moet net jou voete soos Petrus vind A en dalk net weer glo soos 'n kind A Hou net koers want soms kom die twyfel Dit gaan meer oor hoe jy opstaan D En minder oor hoe jy struikel A Moenie vrees as die waters rof raak nie E Tel jou skouers op D Voel jou hart weer klop [Chorus] A D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E Stuur jou skip nou deur die poorte A F#m Ons hoop is meer as net lee woorde E D E Jy's in beheer van jou bestemming A Hoe jy daar uitkom is jou eie besluit D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E F#M Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora