Cifra de Sing Daai Liedjie - Barto
Veja os acordes de Sing Daai Liedjie, de Barto, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Barto →
Primeiro acorde: D 5 acordes identificados
Intro:
D D
D D
[Verso 1]
Dit is Donderdagaand,
Mense doen wat mens doen,
Die donker reuk van rook hang in die lug,
En die specials is reg,
Worries links, ons kyk regs,
En ek prop my kitaarkabel in.
[Pré-Refrão]
Toets 1, 2, 3,
Watter crowd is dit die?
Gaan ons almal saam name weggooi?
Of wat van ek sing my hart uit,
En wag vir daai eerste request.
N.C.
En hulle sê:
[Refrão]
D D
Sing vir ons daai liedjie, ou,
D A
Dis daai song wat dit lekker hou,
Daai een wat my weer terugvat na die beste tye,
Daai een met die Na na na,
D
Eh yoh,
D
Sing vir ons daai liedjie, ou,
Bm
Na na na,
A
Eh yoh,
D
Eh yoh,
D
Dis daai song,
D
Sing daai liedjie, ou.
[Verso 2]
D D
Darem nog nie 'n fight,
Ek tel my glas op wat al sweet,
Hier kom ou watsenaam,
En vra weer hoe dit gaan,
Wil mos alles van die familie weet.
[Pré-Refrão]
Toets 4, 5, 6,
Hoop daar's krag vir die res van die set,
Of wat van ek sing my hart uit,
En wag vir daai eerste request,
En hulle sê:
[Refrão]
D D
Sing vir ons daai liedjie, ou,
D A
Dis daai song wat dit lekker hou,
Daai een wat my weer terugvat na die beste tye,
Daai een met die Na na na,
D
Eh yoh,
D
Sing vir ons daai liedjie, ou,
Bm
Na na na,
A
Eh yoh,
D
Eh yoh,
D
Dis daai song,
D
Sing daai liedjie, ou.
Instrumental:
D D G A
[Pré-Refrão]
Toets 7, 8,
Kyk of almal nog lag,
So ek haal maar die bokskitaar uit,
Hier's een vir díe wat dit moet hoor,
So sing saam met my in die koor.
Outro:
D*
Sing vir ons daai liedjie, ou,
N.C. A
Dis daai song wat dit lekker hou,
Daai een wat my weer terugvat na die beste tye,
Daai een met die Na na na,
Met die na na na
D
Eh yoh,
D
Sing vir ons daai liedjie, ou,
Bm
Na na na,
A
Eh yoh,
D
Eh yoh,
D
Dis daai song,
D
Sing daai liedjie, ou.