Cifra interativa
Jay & Lianie

Siekverlief

Jay & Lianie

Sobre:

Dificuldade: fácil | Estilo: pop afrikaans | Sentimento: romântica, alegre | Ocasião: festa, bar, casamento | Tags: afrikaans, pop, romantica, facil, violao, festa, alegre

Eden is a South African pop band. Originally made up of Jay, Paulo, Johan, and Sean, the band debuted during the popular South African Aardklop

Festival followed by a tour all over South Africa releasing their album In in 1997. After Sean left the boy band continued as a trio. Since 2003, the band has released three more albums, Point of No Return (2003), Eden (2006) and Knieë Lam (2008), a live DVD Live at The Mardi Gras (2008) and a compilation album Dekade (2009). They are signed to Coleske Artists.

BPM: 134 Intro G D A A [Verso 1] G Dalk is daar iets in die water, Bm A Of net 'n kiem in die lug, F#m G Miskien kry ek net verkoue, Bm A A As ek naby jou is maar ek hoop jy kom terug. [Verso 2] A F#m G Dalk is dit net my verbeelding, Bm A A Of sit ek net bietjie aan, F#m G Miskien het ons net te veel, A D A D Van daardie Sherry gedeel onder die vol maan. [Refrão] G D Jy laat my b-b-b-bewe, A Ek voel hoe ek ewe skielik sweet, A Ekke weet jy's die rede, G D Dat ek so b-b-b-bewe, A Ek hoop dis aansteeklik, A Bm Sodat jy dit ook kan kry. A In die bed lê langs aan my, G Dat ek lekker warm bly, D Ek b-b-b-bewe, A Ek is verseker bietjie, N.C. Siekverlief op jou. Interlude G D A A [Verso 3] G Miskien moet jy vir my sop bring, Bm A Of net 'n koppetjie tee, F#m G En stuur dan later vir my, Bm A A Wat okal vitamien jy is, ek soek klein bietjie meer. [Verso 4] A G Miskien is daar medisyne, Bm A A In daardie arms van jou, F#m G Gee my 'n soen vir die pyn, A D A D Al is dit, net 'n ou kleintjie, maar ek soek hom nou. [Refrão] G D Jy laat my b-b-b-bewe, A Ek voel hoe ek ewe skielik sweet, A Ekke weet jy's die rede, G D Dat ek so b-b-b-bewe, A Ek hoop dis aansteeklik, A Bm Sodat jy dit ook kan kry. A In die bed lê langs aan my, G Dat ek lekker warm bly, D Ek b-b-b-bewe, A Ek is verseker bietjie, N.C. Siekverlief op jou . . .. Interlude G D A A G D A A Siekverlief op jou . . .. [Ponte] G A Dalk is daar iets in die water, (water), G D A A Of net 'n kiem in die lug. N.C. G D A A Verlief op jou . . ., G D Verlief op jou, A A Verlief op jou. [Refrão] G D Jy laat my b-b-b-bewe, A Ek voel hoe ek ewe skielik sweet, A Ekke weet jy's die rede, G D Dat ek so b-b-b-bewe, A Ek hoop dis aansteeklik, A Bm Sodat jy dit ook kan kry. A In die bed lê langs aan my, G Dat ek lekker warm bly, D Ek b-b-b-bewe, A Ek is verseker bietjie, N.C. G D A A Siekverlief op jou . . ., G D A A Siekverlief op jou . . ., N.C. Siekverlief op jou.
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora