Cifra de Seldery - Spoegwolf
Veja os acordes de Seldery, de Spoegwolf, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Spoegwolf →
Primeiro acorde: A 5 acordes identificados
A
[Verse]
jy dans in die stort
jy moer al die insekte dood
en sê ek kan dit nie skryf nie
ek’s nie die een wat dit skryf nie
jy dra my hemde heeldag
en swem op die plaas
ek mag nie kyk nie
ek’s nie die een wat kyk nie
[Pre-Chorus]
E F#m D
Hmmmm
[Chorus]
Bm F#m
en nou
as jy sing en sny
die Here soen ons
in suurlemoen en seldery
[Verse]
ek maak my hemp weer heel
met garing van goud
geknip uit jou hare
ryg deur my jare en foute
is daar ‘n doel met ons
of is ons maar net met mekaar?
jy sê ek kan nie vra nie
ek’s nie die een wat vra nie
[Pre-Chorus]
E F#m D
Hmmmm
[Chorus]
Bm F#m
en nou
as jy sing en sny
die Here soen ons
in suurlemoen en seldery
[Outro]
E F#m D
A E Bm
F#m E A