CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Sampie - Die Bos Otters

Die Bos Otters
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Sampie - Die Bos Otters

Veja os acordes de Sampie, de Die Bos Otters, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Die Bos Otters →

Primeiro acorde: E 9 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: CCapotraste: Sem capotraste
[Intro]
C
Sampie in die middel van die aand
C
Met jou broek op die enkels
C
En die bure wonder wat gaan aan
C
As ons vrouens begin skree:
N.C.
"Hey Manne, julle moet maniere begin leer!"
C F/D
Ons sampie in die middel van die aand
Am
Met jou broek op die enkels,
F C
En die bure wonder wat gaan aan
F/D
As ons vrouens begin skree:
Am F
"Hey Manne, julle moet maniere begin leer, hey!"
 
[Verse 1]
C
Ons steek die vure aan
F C
Met 'n whiskey in die glas
 
Dis mos Saterdag?
G
My vrou sê: "Nee, jy's laf! Dis Woensdag!"
C
Maar dit is ook okay
F Am
Die vleis is klaar op die rooster uitgepak
 
Maar net voor ons braai
G
Is daar iets wat ons moet doen
N.C.
(Fluit) Hey manne!
 
[Pre-Chorus]
N.C.
Dit is tyd om reg te maak
N.C.
Iemand dink dis sampie tyd
N.C.
Al die manne bymekaar
N.C.
Komaan ouens, haal hom uit!
 
[Chorus]
C F/D
Sampie in die middel van die aand
Am
Met jou broek op die enkels
F C
En die bure wonder wat gaan aan
F/D
As ons vrouens begin skree:
Am F
"Hey Manne, julle moet maniere begin leer!"
C F/D
Ons sampie in die middel van die aand
Am
Met jou broek op die enkels
F C
En die bure wonder wat gaan aan
F/D
As ons vrouens begin skree:
Am F
"Hey Manne, julle moet maniere begin leer, hey!"
 
[Iterlude]
C F/D Am F
(sampie) (sampie)
C F/D
(sampie) As ons vrouens begin skree:
Am F
"Hey Manne, julle moet maniere begin leer, hey!"
C F/D Am F
(sampie) (sampie)
C F/D Am
(sampie)
F
julle moet maniere begin leer, hey!"
 
[Verse 2]
C
Die vlamme brand nog hoog
F C
Dis my 5de whiskey glas
 
Oh hel my vrou is kwaai,
G C
Want sy sê daar's dooie kolle op die gras
 
Maar dit is amper tyd
F Am
Die vleis is klaar op die rooster uitgepak
 
Maar net voor ons braai
G
Is daar iets wat ons moet doen
N.C
(Fluit) Hey manne!
 
[Pre-Chorus]
N.C.
Dit is tyd om reg te maak
N.C.
Iemand dink dis sampie tyd
N.C.
Al die manne bymekaar
N.C.
Komaan ouens, haal hom uit!
 
[Chorus]
C F/D
Sampie in die middel van die aand
Am
Met jou broek op die enkels
F C
En die bure wonder wat gaan aan
F/D
As ons vrouens begin skree:
Am F
"Hey Manne, julle moet maniere begin leer!"
C F/D
Ons sampie in die middel van die aand
Am
Met jou broek op die enkels
F C
En die bure wonder wat gaan aan
F/D
As ons vrouens begin skree:
Am F
"Hey Manne, julle moet maniere begin leer, hey!"
 
[Outro]
C F/D Am F
(sampie) (sampie)
 
"Okay boys, dis sampie tyd!
Onthou die reëls is broek op die enkels
en jy mag nie kyk nie"
"Hel Jankobus, waar's die res van joune?"
"Ek sê mos nou net jy mag nie kyk nie! Vir wat kyk jy?!"
"Moet asb nie op die roosbome pis nie, my vrou gaan my doodmaak"
"Oh hel, passop die hond!"
"Oh F..!"

🎸 Continue tocando

Die Bos Otters
Acordes usados nesta música