Cifra de Ritalin - Zaan Sonnekus
Veja os acordes de Ritalin, de Zaan Sonnekus, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Zaan Sonnekus →
Primeiro acorde: E 14 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
BPM: 95
Released: 15 Oct 2021
Album: Zonneblom
Note: Instead of the Amaj7/C# you can also opt to play a straight A chord. Won’t
[Chords]
[Emaj7 x79897]
[Amaj7/C# 9 12 11 999]
[D/F# 2x0232]
Capo: No
[Intro]
Emaj7 Amaj7/C# C D
Emaj7 Amaj7/C# C D
[Verse 1]
Emaj7
Ek voel dit binne my,
Emaj7
Ek voel dit binne my,
Kalibreer my kompas tot by jou.
Ek’t wakker geword probeer gisteraand onthou.
[Verse 2]
Emaj7
Voel jy dit binne jou,
Emaj7
Maak dit jou onthou,
Van die dae toe ding e nog sin gemaak het,
Alhoewel ons geen struktuur gehad het.
[Pre-Chorus]
C D
Plaas my dan in my boks,
Patrolleer om my tot ek vrot.
[Chorus]
Em
Ek wil nie skade maak nie,
D/F#
Ritalin nou kan ek nie slaap nie,
G
So blameer my,
C B7
As ek jou wakker skree.
[Post-Chorus]
Em
Ek wou nie sonde maak nie,
D/F#
Ek weet dit maak nie saak nie,
Am G/B C B7
Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees.
[Verse 3]
Em
Terug in die realiteit,
Em
In ene opgesny,
Amaj7/C#
Dagga kon nie beter maak nie,
C D
Moenie vir my sê jy is te verbaas nie.
[Verse 4]
Em
Ander mentaliteit,
Em
Breinselle weg gesuip
Amaj7/C#
Tel my op as jy Kaap toe ry,
C D
Gaan nie terug kom nie, moet hier weg bly.
[Pre-Chorus]
C D
Plaas my dan in jou boks,
Patrolleer om my tot ek vrot.
[Chorus]
Em
Ek wil nie skade maak nie,
D/F#
Ritalin nou kan ek nie slaap nie,
G
So blameer my,
C B7
As ek jou wakker skree.
[Post-Chorus]
Em
Ek wou nie sonde maak nie,
D/F#
Ek weet dit maak nie saak nie,
Am G/B C B7
Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees.
[Bridge]
Am B7
C B7
O ek is moeg.
Am B7
[Instrumental]
Em D C B7
Em D C B7
[Chorus]
Em
Ek wil nie skade maak nie,
D/F#
Ritalin nou kan ek nie slaap nie,
G
So blameer my,
C B7
As ek jou wakker skree.
[Post-Chorus]
Em
Ek wou nie sonde maak nie,
D/F#
Ek weet dit maak nie saak nie,
Am G/B C B7
Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees.
[Bridge]
Am B7
O ek is moe oe oe oeg.
[Outro]
Emaj7 Amaj7
En ek is moeg om moeg te wees,
Moeg om moeg te wees,
Moeg om moeg te wees,
En ek is moeg.