Cifra de Reen - Ddisselblom
Veja os acordes de Reen, de Ddisselblom, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Ddisselblom →
Primeiro acorde: Am 5 acordes identificados
Verse:
Am F G
Ruik ek weer die wolke
En hoor ek weer die wind
Soek ek na 'n teken om te bly
'n Druppel sal genoeg wees
Vir my om nie te gaan
'n Druppel sal genoeg wees vir my
Refrein:
Dm C
Dan voel ek blitse slaan
Dm C
Dan ruik ek water of sand
Dm F
Dan kom die antwoord
En 'n storm, reën
1ste Vers
Refrein
Am F Am
Reën (4x)