CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Plastiek Swaard - Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Plastiek Swaard - Zaan Sonnekus

Veja os acordes de Plastiek Swaard, de Zaan Sonnekus, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Zaan Sonnekus →

Primeiro acorde: E 10 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste:
1st traste
[Intro]
Dm A# F C A/C#
Dm A# F C A/C#
 
[Verse 1]
Dm A#
Dit het vandag,
F C A/C# Dm
By my kamer inge---reën,
A#
Eers was dit sag,
F C A/C# Dm
Maar dis nou al vir dae aneen,
 
[Pre-Chorus]
Dm C A#
Vrome voorneme verniel,
Dm C A#
Gebroke hart, ‘n verlore siel.
 
[Chorus]
C A/C#
Gee ‘n,
Dm A# F C
Plastiek swaard vir my,
C A/C#
Vir die,
Dm A# F C
Plastiek mense om my,
C A/C#
Gee ‘n,
Dm A# F C
Plastiek swaard vir my.
 
[Post-Chorus]
A#
Want iewers op Lynnwoodstraat,
F
Stap ‘n seun,
C
Hy stap al vir jare,
Dm A#
En hy stap alleen.
 
[Instrumental]
Dm A# F C A/C#
Dm A# F C A/C#
 
[Verse 2]
Dm A#
Ek wil eers,
F C A/C# Dm
Die wêreld oorneem met my kuns,
A#
Ek mis die punt,
F C A/C# Dm
Ek moet eers myself dalk vind,
 
[Pre-Chorus]
Dm C A# A#
In vrome voorneme verneem,
Dm C A#
Gebroke hart, ‘n verlore seun.
 
[Chorus]
C A/C#
Gee ‘n,
Dm A# F C
Plastiek swaard vir my,
C A/C#
Vir die,
Dm A# F C
Plastiek mense om my,
C A/C#
Gee ‘n,
Dm A# F C
Plastiek swaard vir my.
 
[Post-Chorus]
A#
Want iewers op Lynnwoodstraat,
F
Stap ‘n seun,
C
Hy stap al vir jare,
Dm A# F C
En hy stap alleen.
Dm A# F C
En hy stap alleen.
 
[Chorus]
C
Gee ‘n,
A# F C
Plastiek swaard vir my,
C
Vir die,
A# F C
Plastiek mense om my,
C
Gee ‘n,
A# F C
Plastiek swaard vir my.
 
[Outro]
A#
Want iewers op Lynnwoodstraat,
A#
Stap ‘n seun.

🎸 Continue tocando

Zaan Sonnekus
Acordes usados nesta música