Cifra de Pakkie Mal Berou - Barto
Veja os acordes de Pakkie Mal Berou, de Barto, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Barto →
Primeiro acorde: G 6 acordes identificados
Intro:
G D
Em C G D
Em C G D
[Verso 1]
Die eerste sigaret was hallo,
Asem jou in en blaas die angs weer uit,
Met jou glimlag steek jy my aan,
En alles brand, verbrand hier binne my.
[Pré-Refrão]
Em C G D
Rus hier op my lippe vir so 5 minute,
Dan voel dit so normaal as jy my so vernietig.
[Refrão]
Jy ken my beter as die bottel hier langs my,
D Em C G D
Het ons stories aan die bodem probeer kry,
Die twintigste sigaret is al wat ek oor het,
Dis al wat ek berou,
So gee my nog ‘n pakkie,
'n Pakkie Mal berou,
Dis al wat ek berou,
So gee my nog ‘n pakkie,
'n Pakkie Mal berou.
[Verso 2]
Em D/F# G
Besef jy's al wat ek het,
C Em D
Om aan vas te klou,
Em D/F# G
Asvaal stukke van jou val,
Almal dink dis doodnormaal.
[Pré-Refrão]
Em C G D
Rus hier op my lippe vir so 5 minute,
Dan voel dit so normaal as jy my so vernietig.
[Refrão]
Jy ken my beter as die bottel hier langs my,
D Em C G D
Het ons stories aan die bodem probeer kry,
Die twintigste sigaret is al wat ek oor het,
Dis al wat ek berou,
So gee my nog ‘n pakkie,
'n Pakkie Mal berou,
Dis al wat ek berou,
So gee my nog ‘n pakkie,
'n Pakkie Mal berou.
Instrumental:
Em C G D
Em C G D
Em C G D
Outro:
Dis al wat ek berou,
So gee my nog ‘n pakkie,
'n Pakkie Mal berou,
In ruil vir ‘n pakkie,
‘n Pakkie van jou.