Cifra de Osbraai Op Kromdraai - Francois Hayes
Veja os acordes de Osbraai Op Kromdraai, de Francois Hayes, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Francois Hayes →
Primeiro acorde: D 4 acordes identificados
D A
Osbraai op Kromdraai, almal is daar
Van heinde en verre kom almal saam
Die oupas en oumas sit op die stoep
Ver in die verte, die jakkals wat roep
D A
Die mense dié kuier, die kinders drink coke
Tant Lenie is besig, om koffie te skink
Die son trek al water, die skemer is hier
Almal tevrede om braaivleis te vier
A A A
Want ons hou
Osbraai op Kromdraai
Almal is daar
Van heinde en verre
Kom almal saam
Die oupas en oumas
Sit op die stoep
Ver in die verte
Die jakkals wat roep
Hansie van Gansbaai speel die kitaar
Die arme ou dansvloer, dié kry maar te swaar
Nooientjies staan eenkant, almal te fraai
En kêrels se oë met liefde verraai
Want ons hou
Osbraai op Kromdraai
Almal is daar
Van heinde en verre
Kom almal saam
Die oupas en oumas
Sit op die stoep
Ver in die verte
Die jakkals wat roep