CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Monte o repertório da sua missa

  1. Escolha
    suas músicas
  2. Ouça
    antes de decidir
  3. Monte sua
    lista favorita
  4. Mande para
    a sua equipe
DOM 04/10

Op N Strand In Hermanus - Blixim Straat

Blixim Straat
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Op N Strand In Hermanus - Blixim Straat

Veja os acordes de Op N Strand In Hermanus, de Blixim Straat, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Blixim Straat →

Primeiro acorde: C#m 3 acordes identificados
BPM: 105
 
Intro
C#m
 
[Verso 1]
C#m A E
Op n strand in Hermanus loop ons hand aan hand,
Salig die gedagte toe ons praat toe ek vir jou vra,
C#m A E
Waars die beste strand? hoe was jou kindertyd?
Waaroor het ons gepraat? Hoe lyk jou mooiste dag?
 
[Refrão]
A
Se my was daar ander manne,
E
Hoekom jy nie aan ander,
C#m
Hoekom daar nie n ander tyd,
A
En dan antwoord jy nie n ding wat ek vra nie,
E C#m
Se jy ek het altyd gedink dis jy.
 
[Pós-Refrão]
A E
Dit voel of ek jou lankal ken,
C#m
En dit voel of jy dit lankal weet,
A E
En dit voel of ek jou lankal ken,
C#m
En dit voel of jy dit lankal weet.
A E
Dit voel of ek jou lankal ken,
C#m
En dit voel of jy dit lankal weet,
A E
En dit voel of ek jou lankal ken,
C#m
En dit voel of jy dit lankal weet.
 
[Verso 2]
C#m A E
Vriende hoop van altyd, dronk op een dag,
Salig die gedagte toe ons dans toe ek jou weer sag,
C#m A E
Waars die beste kroeg? waars jou sielsgenoot?
C#m
Waaroor het ons gepraat wat jou gaste lank hoor.
 
[Refrão]
A
Se my was daar ander manne,
E
Hoekom jy nie aan ander,
C#m
Hoekom daar nie n ander tyd,
A
En dan antwoord jy nie n ding wat ek vra nie,
E C#m
Se jy ek het altyd gedink dis jy.
 
[Pós-Refrão]
A E
Dit voel of ek jou lankal ken,
C#m
En dit voel of jy dit lankal weet,
A E
En dit voel of ek jou lankal ken,
C#m
En dit voel of jy dit lankal weet.
C#m A E
Dit voel of ek jou lankal ken,
E
En dit voel of jy dit lankal weet,
C#m A E
En dit voel of ek jou lankal ken,
E
En dit voel of jy dit lankal weet.
 
A E
Dit voel of ek jou lankal ken,
C#m
En dit voel of jy dit lankal weet,
A E
En dit voel of ek jou lankal ken,
C#m
En dit voel of jy dit lankal weet.
 
{Instrumental}
A E C#m
A E C#m
 
Outro
C#m A E
Dit voel of ek jou lankal ken,
E
En dit voel of jy dit lankal weet,
C#m A E
En dit voel of ek jou lankal ken,
E
En dit voel of jy dit lankal weet.

🎸 Continue tocando

Blixim Straat
Acordes usados nesta música