Cifra de Oorgenoeg - Len Muller
Veja os acordes de Oorgenoeg, de Len Muller, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Len Muller →
Primeiro acorde: G 4 acordes identificados
[Intro ]
G C G D Em G
[Verso 1]
Ek wil nie meer in n huis bly nie
Ek wil nie meer nie
As ek dink aan die mense op straat
Wat in die reën n bed maak
G
Ek wil nie meer in n kar ry nie
Ek wil loop en als weer sien
Daars n man wat in my asblik grawe vir kos
Wat is sy naam?
[Refrão]
Als wat hy het is net geleen
Als wat ek kry wil ek uitdeel
Want wie Hy is, is oorgenoeg
Oorgenoeg vir my
[Verso 2]
Daar is mense wat ruim uitdeel maar soveel meer ontvang
Daar is ander wat suinig leef
Word steeds armer in die gees
Als wat jy het is net geleen
Als wat ek kry wil ek uitdeel
Want wie Hy is, is oorgenoeg
Oorgenoeg vir my
[Refrão]
Als wat jy het is net geleen
Als wat ek kry wil ek uitdeel
Want wie Hy is, is oorgenoeg
Oorgenoeg vir my
Outro
So vat my na die hemel toe
Waar mens mekaar weer voer
Ja vat my na die hemel toe
Want ek is moeg en ek het oorgenoeg