Cifra de O Heer My God - Misc Praise Songs
Veja os acordes de O Heer My God, de Misc Praise Songs, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Misc Praise Songs →
Primeiro acorde: E 16 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
[Verse 1]
O Heer my God as ek in eerbied wonder
en al U werke elke dag aanskou
Die son en maan, die aarde, sterre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou
[Chorus]
Dan moet ek juig my Redder n my God
Hoe groot is U, hoe groot is U
want deur die hele skepping klink dit saam
hoe heerlik Heer, U grote naam
[Verse 2]
Ek sien die veld, die bosse, berge, vlaktes
ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind
O Heer U sorg, vir klein, vir groot, vir alles
en U sorg dag na dag vir my U kind
[Chorus]
Dan moet ek juig my Redder n my God
Hoe groot is U, hoe groot is U
want deur die hele skepping klink dit saam
hoe heerlik Heer, U grote naam [Transponeer na F majeur]
[Verse 3]
U Seun word mens in ons gebroke wereld
kom vestig Hy Sy Koningsheerskappy
Hy maak weer heel, wat sonde hier gebreuk het
Hy bring weer hoop en redding ook vir my
[Chorus]
Dan moet ek juig my Redder n my God
Hoe groot is U, hoe groot is U
want deur die hele skepping klink dit saam
hoe heerlik Heer, U grote naam
hoe heerlik Heer, U grote naam