Cifra interativa
S

Nuwe Reën

Spoegwolf

Sobre:

Dificuldade: facil | Estilo: indie rock | Sentimento: melancólica, contemplativa | Ocasião: viagem, intimista, café | Tags: indie, alternativo, spoegwolf, afrikaans, melancolica, violao, facil

"Nuwe Reën", com credito para Spoegwolf. Essa gravacao aparece relacionada ao lancamento "Dryf" (ano 2022, pais XW, status Official). Spoegwolf

is an Afrikaans rock band from Paarl, South Africa, founded in 2012. The group consists of Moskou du Toit Chris von Wielligh, Albert van der Merwe, and Danie du Toit. O africâner, africânder, africanse, africanês ou afrikaans é uma língua do ramo germânico do grupo indo-europeu falada na África do Sul e na Namíbia. Desenvolveu-se durante o período de colonização neerlandesa na África, o que levou ao desenvolvimento da língua, que é baseada no neerlandês.

dis in die oggendblou C op die ou Kaapse Weg Em ons het vêr gaan ry G C Em en jy wou bly by my G ons het whiskey gedrink C in jou klein kombuis Em D ek het vuur gemaak en G C Em G als het geruik na die nuwe reën C o, Here, is sy nou Em uiteindelik die een? [Pre-Chorus] C G D jou jare is ligte Em D sit soos silwer in jou hare C G D my jare word ligte Em is gewigloos in jou hande [Chorus] C Em D C hou al jou laaste dae vir my Em ek bring iets vir die son D C iets vir die pyn Em D C hou al jou laaste dae vir my Em ek bring iets vir die son G iets vir die pyn [Verse] D in die laatmiddaglig G C na 'n lang, harde reën Em D G jy't jou hand gegee en C Em D G ons was stukkend, maar een G ons het heel aand gedans C om 'n belofte te maak Em D ek het iets gesien en G C Em D als het gelyk na die nuwe plan C o, Here, het U nou Em D C uiteindelik 'n man uit my gemaak? [Pre-Chorus] C G D En jou jare is ligte Em D sit soos silwer in jou hare C G D my jare word ligte Em D is gewigloos in jou hande C Em D Ooh, Ooh C Em D Ooh, Ooh C Em D Ooh, Ooh C Em D Ooh, Ooh [Chorus] C Em D C hou al jou laaste dae vir my Em ek bring iets vir die son D C iets vir die pyn Em D C hou al jou laaste dae vir my Em ek bring iets vir die son G iets vir die pyn [Instrumental] G D G C Em D G G D G C Em D G [Outro] C G D Em D C G D Em D G
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora