Cifra de Net Vir Jou - Bobby van Jaarsveld
Veja os acordes de Net Vir Jou, de Bobby van Jaarsveld, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bobby van Jaarsveld →
Primeiro acorde: C 8 acordes identificados
[Intro ]
C G F G
C G F G
[Verso 1]
C G
Hoe sal jy dit,
ooit verstaan,
As jy nie weet
waaroor dit gaan?
Hoe kan jy my,
So vermy,
As jy dan sê
jys lief vir my?
[Verso 2]
Am G
Hoe kan jy dan
aanhou sê,
Dat jy net vir my wil hê?
Am G
Ek wil graag weet
waar ons staan
En waar ons gaan
[Refrão]
Want ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
[Verso 3]
Ooh ek staan en wonder
Am G
Hoe kan jy dan vir my sê
Dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou
[Ponte]
C G F G
[Verso 4]
C G F
Hoe kan ek alles vir jou gee
As my hele hart vir my sê nee
Jy sê vir my
Dis als okey
En ek moet net nog langer bly
Am G F
Dan hou jy my vas en ek weet
Jy het klaar van my vergeet
Am G
Ek wil graag weet
Waar ons staan
En waar ons gaan
[Refrão]
Want ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
[Verso 5]
Ooh ek staan en wonder
Am G
Hoe kan jy dan vir my sê
Dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou
[Verso 6]
Ek voel dit deur my are
Miskien net onervare
C
Maar ek kan nie langer, vir jou wag nie
G
Ek kan nie langer, nie nog n dag nie
F G
Jy is hier maar ek mis jou
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
[Ponte]
D A
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan
ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
Ooh ek staan en wonder
Bm A
Hoe kan jy dan vir my se
Dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou
Om my weer vas te hou
A
Om my weer vas
Te hou
Outro
D A G A D