CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Net Ek En Jy - Donkerbaai

Donkerbaai
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Net Ek En Jy - Donkerbaai

Veja os acordes de Net Ek En Jy, de Donkerbaai, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Donkerbaai →

Primeiro acorde: D 4 acordes identificados
.
 
Intro
D F#m E
 
[Verso 1]
D
Ek ruil die stad vir die stilte,
F#m E
En skerms vir die see,
F#m D
Die kronkelpaaie oor die bulte,
F#m E
Wat my weer asem gee,
F#m D
Ek hoor geluide oor die vlaktes,
F#m E
Dit roep my na my jeug,
F#m D
En steek vas in my gedagtes,
F#m E
Om my roetienes te breek.
 
[Refrão]
D
Kom net saam met my,
F#m E
Waar die son nog skyn,
F#m D
Al is dit net ek en jy,
F#m E E
Dis hier waar ek wil bly.
D
Kom net saam met my,
F#m E
Waar die son nog skyn,
F#m D
Al is dit net ek en jy,
F#m E
Dis hier waar ek wil bly,
F#m D
Net ek en jy.
 
[Verso 2]
D
Weer in my gevoelens,
D
Lewe so wild ek vergeet wat die doel is,
F#m E
Groot word is deel van die game,
E
Soms wil ek vashaak, uithaak, doen'it,
F#m D
Sê my ou self vir my, "as jy 'n goeie tyd soek, ja, bel vir my",
D
Dis hoe dit was,
F#m E
Alles was siek en dope en jas,
E
Hoe ouer ons raak hoe meer hou ons vas,
D
Sorrie as ek so bietjie reminisce, waar's die remme?
D F#m
Lewe gaan te vinnig, die name raak stemme,
E
Die stemme raak sagter,
F#m D
Snaaks hoe 'n oomblik plek hou in jou hart en dan verdwyn in jou gedagtes,
D
Ag, dis deel van die lewe,
D F#m
Ons soek wat ons mis en ons mis wat ons het,
E
Lewe is rof, ja niks is perfek,
E F#m
Ons almal wil pas, ons almal soek 'n plek,
D
Toe ek jonger was, was die plekkie baie groot,
F#m
'n Gees vol moed, 'n hele hart vol hoop, geen worries,
E
Dronk bestuur, ek kon nie worry or my kar nie,
F#m D
Voel plesier, geen money maar ek kan nie gepla wees nie,
D
Hoe moet ek af wees oor die dae nie?
F#m E
Ons het dames hier, ja niemand was gepla oor die name nie,
N.C.
Ons lewe was nogal in harmony.
 
[Refrão]
D
Kom net saam met my,
F#m E
Waar die son nog skyn,
F#m D
Al is dit net ek en jy,
F#m E E
Dis hier waar ek wil bly.
F#m D
Kom net saam met my,
F#m E
Waar die son nog skyn,
F#m D
Al is dit net ek en jy,
F#m E
Dis hier waar ek wil bly,
F#m D F#m E
Net ek en jy . . ..
 
Outro
F#m D F#m E
Net ek en jy . . .,
F#m D F#m E
Net ek en jy,
F#m D F#m E
(Net ek en jy.)
F#m

🎸 Continue tocando

Donkerbaai
Acordes usados nesta música